Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Impulsief

๐Ÿ‘ค Henru โ€ข ๐ŸŽผ Voor Ons Groot Word โ€ข โฑ๏ธ 2:44
๐ŸŽต 1414 characters
โฑ๏ธ 2:44 duration
๐Ÿ†” ID: 10595495

๐Ÿ“œ Lyrics

Ek soek n klomp geraas in my ore
Sing net songs met agressiewe woorde
Eks verlore
Maar dis kalm
Ek bestuur nie
Ja nee darem

En jy se
Jy soek meer as woorde uit die hart
En jy kort meer as n bietjie tyd apart
So ek sal wag in die donker van die nag
Op daai hoek by nommer 85

Waar sou ek wees
Wanneer sou ek begin te leef
Einde van die aand
Die glase begin breek
N koue sweet
Soos ek jou boodskappe lees
Einde van die aand
Die harte begin breek

Ek weet
Ek moet
Ek moet ophou roep
Impulsief
Ek doen alles want ek moet
Net voel
Asof
My hart hol teen n spoed
Impulsief
Ek sal altyd na dit soek

Dis een deur toe
En n ander oop
Dis een keer seer
Maar hy hou aan klop
Dis een keer cheers en dan baie shots
Twee bar drie niks verander fok

Dis die selfde storie
Elke keer hier
Niks gebeur nie
Ek is nie geintresseer nie
Min verwag
Maar tog teleurgesteld
Daars geweld
Daars nie hoop nie
Daars nie geld
Daars nie brood nie
Ook nie melk
Kan iemand my tog kom help

Jy soek meer as woorde uit die hart
En jy kort meer as n bietjie tyd apart
So ek sal wag in die donker van die nag
Op daai hoek by nommer 85

Waar sou ek wees
Wanneer sou ek begin te leef
Einde van die aand
Die glase begin breek
N koue sweet
Soos ek jou boodskappe lees
Einde van die aand
Die harte begin breek

Ek weet
Ek moet
Ek moet ophou roep
Impulsief
Ek doen alles want ek moet
Net voel
Asof
My hart hol teen n spoed
Impulsief
Ek sal altyd na dit soek

โฑ๏ธ Synced Lyrics

[00:15.81] Ek soek n klomp geraas in my ore
[00:19.91] Sing net songs met agressiewe woorde
[00:23.24] Eks verlore
[00:25.46] Maar dis kalm
[00:27.43] Ek bestuur nie
[00:29.63] Ja nee darem
[00:31.63] En jy se
[00:32.91] Jy soek meer as woorde uit die hart
[00:36.68] En jy kort meer as n bietjie tyd apart
[00:40.53] So ek sal wag in die donker van die nag
[00:44.84] Op daai hoek by nommer 85
[00:48.44] Waar sou ek wees
[00:50.09] Wanneer sou ek begin te leef
[00:52.46] Einde van die aand
[00:54.89] Die glase begin breek
[00:56.64] N koue sweet
[00:58.20] Soos ek jou boodskappe lees
[01:00.97] Einde van die aand
[01:03.18] Die harte begin breek
[01:04.88] Ek weet
[01:05.90] Ek moet
[01:07.14] Ek moet ophou roep
[01:08.87] Impulsief
[01:10.46] Ek doen alles want ek moet
[01:12.77] Net voel
[01:13.82] Asof
[01:15.05] My hart hol teen n spoed
[01:16.12] Impulsief
[01:18.97] Ek sal altyd na dit soek
[01:20.81] Dis een deur toe
[01:22.96] En n ander oop
[01:25.19] Dis een keer seer
[01:26.93] Maar hy hou aan klop
[01:28.49] Dis een keer cheers en dan baie shots
[01:32.66] Twee bar drie niks verander fok
[01:36.26] Dis die selfde storie
[01:38.22] Elke keer hier
[01:39.48] Niks gebeur nie
[01:40.27] Ek is nie geintresseer nie
[01:42.09] Min verwag
[01:42.91] Maar tog teleurgesteld
[01:44.30] Daars geweld
[01:45.73] Daars nie hoop nie
[01:46.69] Daars nie geld
[01:47.66] Daars nie brood nie
[01:48.73] Ook nie melk
[01:49.93] Kan iemand my tog kom help
[01:52.25] Jy soek meer as woorde uit die hart
[01:56.91] En jy kort meer as n bietjie tyd apart
[02:00.92] So ek sal wag in die donker van die nag
[02:04.84] Op daai hoek by nommer 85
[02:08.60] Waar sou ek wees
[02:10.14] Wanneer sou ek begin te leef
[02:13.02] Einde van die aand
[02:14.88] Die glase begin breek
[02:16.31] N koue sweet
[02:18.24] Soos ek jou boodskappe lees
[02:20.72] Einde van die aand
[02:22.73] Die harte begin breek
[02:24.21] Ek weet
[02:26.05] Ek moet
[02:26.98] Ek moet ophou roep
[02:28.90] Impulsief
[02:30.38] Ek doen alles want ek moet
[02:32.59] Net voel
[02:33.85] Asof
[02:34.74] My hart hol teen n spoed
[02:36.99] Impulsief
[02:38.64] Ek sal altyd na dit soek
[02:42.22]

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings