Myne
π΅ 2789 characters
β±οΈ 3:36 duration
π ID: 10595646
π Lyrics
Vertel van die dae toe alles nog so chilled was
Ek het nog gespeel, in die tuin, in die groen gras
Nou is als so hectic, kom kyk net saam my Netflix
Ek weet dit is my world
Ek weet dit is scary, dis nie wat ek wil hΓͺ nie
Dinge in my kop wat ekke nooit vir jou kon sΓͺ nie
Girl, dit is nie fair nie, my angel, you're my fairy
Ek sal regtig uithak, so jy moetnie my eers dare nie
So kyk hier son het name, die tye in jou kamer
Jy het my genooi, do you remember how it started?
Deel dieselfde asem, bly net bietjie later
Elke liewe dag you were lying in my arms, girl
Dink jy aan die dae van jou ma en jou pa
Soveel fokken tye wat jy net kak praat
Ja, daar's so baie bakleiery, maar soveel fokken raad
Hoop dis nie te laat nie, ek bid dat jy nie haat nie
Yo check hie' want my hart breek in stukke, soveel ongelukke
Al wat my help is my woorde en sinne hier binne
Lewe ek te vinnig, die mis bietjie dimmerig
Dis donkerig daar buite, so ek hou maar als binne
Jammer dat ek laat is, ek weet dat jy nou dalk vir my kwaad is
Maar niks is moeilik soos wat praat is as jy praat oor my waardes
En die mense wat geraak is
My herinner aan die skade wat gemaak is
Dis oukei, het genoeg gekry
Ek het jou nie nodig om nog langer onder te bly
Want ek doen dit sommer self kwartoor elf in die aand
As ek sukkel om my liedjies te skryf
En nou's dit wonderlik vir 'n ruk
Wonder as ek mΓ΄re op jou nommer druk
Stem breek vir asem snik
Sal my woorde kan insink
Ek voel asof ek verdrink
Ons twee was as een gebind
Ek was weg, jy't my gevind
Maar waar's jy nou?
Waar was jy, vertel my?
Ek wil dinge uitsort
Seker dit sal fine wees as ek en jy net kan brainstorm
Saam kan ons daar uitkom
Ons kan hulle wys hoe om die dinge
Te experience wat altyd met 'n prys kom
Ek's juis unreplaceable, vir jou altyd available
Ek moet jou net vashou, want jou aura is insatiable
Ek weet dat ons is capable, weet ons kan, ek wys jou hoe
Wange nooit weet nat, want jy weet I'm saving you
Ek lewe undebated, you hate it, you know that I made it
Jy't so lank gewonder if I'm gonna make it
I'm so long awaited, my brother, I made it
Sinne is syne, my pyne, geluide is myne Al die gevoelens myne
Ek's jammer, my mamma,
Maar al my hierdie dinge en sinne hier binne is myne
Dink jy aan die tye, die rye, die parties, die kuiers?
Dink jy noeg aan al die kak of raak dit bietjie faded?
Ek kry dit, loop jy nog dieselfde pad of fokus jy op wat?

Ek sal regtig uithak, so jy moet my nie eers dare nie