Ek Skyn (Heilig)
🎵 944 characters
⏱️ 3:48 duration
🆔 ID: 10653043
📜 Lyrics
Te vinnig
Te veel
Ek sal al my beloftes breek as jy my net 'n kans kan gee
Wie sal vir my liefde maak?
Wie sal vir my liefde maak?
As die somer so lekker is, hoekom voel ek so fucked?
Ek skyn
Ek skyn heilig
Onder die straatlig
Onder die maanlig
Sê vir my as die rewolusie verby is
Geliefdes
Ons weet
'n Hond sal altyd na sy braaksel toe terugkeer
Moenie so verbaas wees nie
Gooi net 'n bietjie vet op die vuur
Doos siek en melancholies
Ek skyn
Ek skyn heilig
Onder die straatlig
Onder die maanlig
Sê vir my as die rewolusie verby is
Ek bly verveeld
En my bene is seer
Ek staan voor jou deur
En my kop klop
Genade onbeskryflik groot
Ek is die Hel in
Bibber en beef die boere bedriëer
Die wêreld gaan jou haat, my seun
As jy die waarheid praat gaan hulle jou wil doodmaak

⏱️ Synced Lyrics
[00:07.20] Te vinnig
[00:10.99] Te veel
[00:14.03] Ek sal al my beloftes breek as jy my net 'n kans kan gee
[00:22.26] Wie sal vir my liefde maak?
[00:25.96] Wie sal vir my liefde maak?
[00:28.83] As die somer so lekker is, hoekom voel ek so fucked?
[00:37.02] Ek skyn
[00:41.07] Ek skyn heilig
[00:43.42] Onder die straatlig
[00:45.36] Onder die maanlig
[00:48.41] Sê vir my as die rewolusie verby is
[00:58.79] Geliefdes
[01:02.84] Ons weet
[01:06.29] 'n Hond sal altyd na sy braaksel toe terugkeer
[01:13.88] Moenie so verbaas wees nie
[01:17.64] Gooi net 'n bietjie vet op die vuur
[01:22.30] Doos siek en melancholies
[01:28.48] Ek skyn
[01:32.71] Ek skyn heilig
[01:35.22] Onder die straatlig
[01:37.17] Onder die maanlig
[01:39.75] Sê vir my as die rewolusie verby is
[01:44.92] Ek bly verveeld
[01:48.32] En my bene is seer
[01:52.05] Ek staan voor jou deur
[01:55.28] En my kop klop
[02:04.96] Genade onbeskryflik groot
[02:12.90] Ek is die Hel in
[02:20.14] Bibber en beef die boere bedriëer
[02:24.43] Die wêreld gaan jou haat, my seun
[02:27.87] As jy die waarheid praat gaan hulle jou wil doodmaak
[02:49.55] Ek skyn
[02:53.96] Ek skyn heilig
[02:56.35] Onder die straatlig
[02:58.39] Onder die maanlig
[03:01.40] Sê vir my as die rewolusie verby is
[03:05.89] Ek bly verveeld
[03:09.37] En my bene is seer
[03:13.42] Ek staan voor jou deur
[03:16.53] En my kop klop