Hou Vas Jou Matras
๐ต 1150 characters
โฑ๏ธ 2:18 duration
๐ ID: 10663837
๐ Lyrics
Daar's net een ding van die Vrystaat, waarna ek verlang
Dis die seunskoshuis op Kroonstad, se onderste gang
In kamer 23, het ek gebly, saam die grootste kakmaker van die kontrei
Hou vas jou matras want de Vos is weer los

Henno de Vos, bly naby aan Steynsrus
En sy pa en sy ma, aanvaar hom soos hy is
Naby die badkamer aan die einde van die gang
Hang 'n bloedrooi gedaante, hulle noem hom 'n brandslang
Rustig staan jy op, niks gaan mos gebeur
En sodra jy op die toilet sit gaan niks vir Henno keer

Ou de Vos is 'n bliksem, almal weet dit hier
Van muis tot meerkat biltong, deel hy met plesier
Maar voor jy daaraan eet, hier lรช die geheim
Laat hy eers daaraan proe, dan wen jy dalk sy game

En sy pa en sy ma, aanvaar, aanvaar hom soos hy is

โฑ๏ธ Synced Lyrics
[00:02.59] Daar's net een ding van die Vrystaat, waarna ek verlang
[00:09.56] Dis die seunskoshuis op Kroonstad, se onderste gang
[00:14.95] In kamer 23, het ek gebly, saam die grootste kakmaker van die kontrei
[00:21.83] Hou vas jou matras want de Vos is weer los
[00:26.34] Hou vas jou matras want de Vos is weer los
[00:32.40] Henno de Vos, bly naby aan Steynsrus
[00:35.98] En sy pa en sy ma, aanvaar hom soos hy is
[00:40.14] Naby die badkamer aan die einde van die gang
[00:49.39] Hang 'n bloedrooi gedaante, hulle noem hom 'n brandslang
[00:53.93] Rustig staan jy op, niks gaan mos gebeur
[00:58.38] En sodra jy op die toilet sit gaan niks vir Henno keer
[01:02.51] Hou vas jou matras want de Vos is weer los
[01:06.26] Hou vas jou matras want de Vos is weer los
[01:11.95] Henno de Vos, bly naby aan Steynsrus
[01:15.76] En sy pa en sy ma, aanvaar hom soos hy is
[01:20.83] Ou de Vos is 'n bliksem, almal weet dit hier
[01:29.15] Van muis tot meerkat biltong, deel hy met plesier
[01:32.83] Maar voor jy daaraan eet, hier lรช die geheim
[01:36.42] Laat hy eers daaraan proe, dan wen jy dalk sy game
[01:41.84] Hou vas jou matras want de Vos is weer los
[01:44.30] Hou vas jou matras want de Vos is weer los
[01:52.00] Henno de Vos, bly naby aan Steynsrus
[01:56.71] En sy pa en sy ma, aanvaar hom soos hy is
[02:00.72] Henno de Vos, bly naby aan Steynsrus
[02:02.33] En sy pa en sy ma, aanvaar, aanvaar hom soos hy is
[02:03.19]