Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Vergeet My Nou

๐Ÿ‘ค Henru โ€ข ๐ŸŽผ Vergeet My Nou โ€ข โฑ๏ธ 3:25
๐ŸŽต 1365 characters
โฑ๏ธ 3:25 duration
๐Ÿ†” ID: 10663844

๐Ÿ“œ Lyrics

Ek kan nog onthou
Hoe mooi jy lyk
As die song
Weg vou

Ek om draai
En weg stap
Van jou

Ek wens ek kon
Jou weer vas hou

Ek kan nog onthou
Die herfs geel
En die hemel blou

Toe jy hier was
En die dae so gou
Gegaan het

Maar nou
Staan die tyd stil

Vergeet my nou
Ohhhh
Vergeet my nou
Ohhhh

Of kom terug na my

Vergeet van my nou
Moenie nou maak jy wou he dit moet hou
Jy wou dit net breek dis hoekom jy dit bou
Te lank gevat maar tog ek weet nou

Jy was day one daar hoe moet ek cope
Dae raak lank en my aande te koud
Ek kan nie kyk nie maar ek sien die fout
Gedagtes van jou raak nooit rerig oud

Gaan jy bly virewig of net vir nou
Want ek kort iets om aan vas te hou
Ek deel my drome net met die blou
Ek sal nooit vertel van jou

Ek kan nog onthou
Hoe ek altyd gevoel het
Nou voelit alles anders
Weeti wat ek gedoen het

Maar nous jy weg
Ek sou veg vir jou

Jy hoor alles wat ek se hoop jy weet
Ek bedoel dit

Kyk hier
Een van daai fairytale stories
Ons het alles saam gedoen
Dit is baie ironies
Altyd daar vir mekaar
Sweer dit was amper kronies
Ek wil alles vergeet maar

Ek kan nog onthou
Hoe mooi jy lyk
As die song
Weg vou

Ek om draai
En weg stap
Van jou

Ek wens ek kon
Jou weer vas hou

Ek kan nog onthou
Die herfs geel
En die hemel blou

Toe jy hier was
En die dae so gou
Gegaan het

Maar nou
Staan die tyd stil

Vergeet my nou
Ohhhh
Vergeet my nou
Ohhhh

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings