Home 🎬 Bollywood 🎡 Pakistani 🎀 English Pop

Hie' Kommie Bokke

πŸ‘€ Leon Schuster β€’ 🎼 Hie' Kommie Bokke! β€’ ⏱️ 5:42
🎡 2717 characters
⏱️ 5:42 duration
πŸ†” ID: 10784741

πŸ“œ Lyrics

Briiiing weer die bokk
Prrr, ai ai ai ja ja ja ja
Daaa kommie ref nou
Voooeeeetsek, voooeetsek
Hie kom Wallis
Kiewies
Ingilse
Al die ander pampoene
Maar waar's die kampioene?
Hie kommie bokke, hie kommie bokke, Hoes
Hie kommie bokke, hie kommie bokke, Hoes
Hie kommie bokke, hie kommie bokke, Bring vir my die bok
Hie kommie bokke, hie kommie bokke, Hoeka chaka
Hie kommie bokke, hie kommie bokke, Hoeka chaka
Hie kommie bokke, hie kommie bokke
Hie kommie bokke, hie kommie bokke, Prrrr, ai ai ai ja ja ja ja
En die manne van die Hane
Kraai nie meer nie daar's net trane
En die manne van die Skotte
Soek nog n whiskey vir die slotte
En die manne van die Iere
Plant net bomme by hul bure
En die manne van die Rose
Speel soos manne met narkose
En die manne van die Wallis
Het nie 'n clue nie waar die paal is
En die manne van die Kiwi
Het nie meer wind nie net n wee-wie
En die manne van die Aussie
Is getoor met tokkelossie
En die manne van die Puma
Het nou te doen met ons induna
Kom die bokke, kom die bokke, hoeka chaka
Kom die bokke, maak nou seker
Kom die bokke, kom die bokke, hoeka chaka
Bring weer vir ons die wΓͺreld beker
Tjo tjo bokke, tjo tjo bokke, hoeka chaka,
Ons hou van waar ons in '95 was
Yebo GoGo, Yebo Gogo, hoeka chaka
Druk nog 'n drietjie vir Oom Saailas
Hey man you met die kangaroo
For the bee ba ba in an Aussie suite
For die man wat die bom, met die billabong
For what I licka you black, vat die bikka bong
En n shim en n shim en n shim wa bie
En n push en n push en n push a Wallabie
For what I licka you black, vat die bikka bok
Maak n ha, maak n ha, maak n ha ka kak
Tokkelossie maak ha bang, laka san-go-ma
En 'n Louis, was n leeu, met n bietjie baie wrig
Vat n lyf, smyt hom uit, met affirmative
En 'n popo hit a fan in a big SARFU
Now let us do the Mexican wave, oih
Hie kommie bokke, hie kommie bokke, Hoes
Hie kommie bokke, hie kommie bokke, Hoes
Hie kommie bokke, hie kommie bokke
Hie kommie bokke, hie kommie bokke
Kom die bokke, kom die bokke, hoeka chaka
Kom die bokke, maak nou seker
Kom die bokke, kom die bokke, hoeka chaka
Bring weer vir ons die wΓͺreld beker
Tjo tjo bokke, tjo tjo bokke, hoeka chaka
Ons hou van waar ons in '95 was
Yebo GoGo, Yebo Gogo, hoeka chaka
Druk nog 'n drietjie vir Oom Saailas
En die manne van die Hane
Kraai nie meer nie daar's net trane
En die manne van die Skotte
Soek nog n whiskey vir die slotte
En die manne van die Iere
Plant net bomme by hul bure
En die manne van die Rose
Speel soos manne met narkose
En die manne van die Wallis
Het nie 'n clue nie waar die paal is
En die manne van die Kiwi
Het nie meer wind nie net n wee-wie
En die manne van die Aussie
Is getoor met tokkelossie
En die manne van die Puma
Het nou te doen met ons induna

⭐ Rate These Lyrics

β˜†β˜†β˜†β˜†β˜†
Average: 0.0/5 β€’ 0 ratings