Tien Jaar
π΅ 1000 characters
β±οΈ 2:59 duration
π ID: 10940479
π Lyrics
Ek was neΓ«ntien jaar oud en
Bruin gebrand in die son
Jy was net uit die skool
En jou hare
Strale van god
Mens hoop en mens bid
Maar jou kinders
Brand in die son
Ek wonder wie ek al verraai het
Daar's keure wat ek dit bedoel het
Ek wens ek kon haar weer
Ek wens ek het jou
Daaruit kom haal
Ek wens ek kon vir tien jaar
Die lewe met jou bou
Ek wens ek kon
Ek wens ek het jou
Daaruit kom haal
Ek wens ek kon vir tien jaar
Die lewe met jou bou
Wat van nou
Ooh, wat van nou
Ooh, ooh, ooh, ooh
Ooh, ooh, ooh, ooh
Ons het ouer geword en
My krake wys in die son
Daar's nog jonk in jou oΓ« maar
Ek kon nog nooit daaraan vat nie
Mens hoop en mens bid
Maar jou kinders
Praat names god
Ek wonder wat ons moes geleer het
En wat ek gevat het
As ek moes gegee het
Wat van nou
Ooh, wat van nou
Ek wens ek kon haar weer
Ek wens ek het jou
Daaruit kom haal
Ek wens ek kon vir tien jaar
Die lewe met jou bou
Ek wens ek kon haar weer
Ek wens ek het jou
Daaruit kom haal
Ek wens ek kon vir tien jaar
Die lewe met jou bou
Bruin gebrand in die son
Jy was net uit die skool
En jou hare
Strale van god
Mens hoop en mens bid
Maar jou kinders
Brand in die son
Ek wonder wie ek al verraai het
Daar's keure wat ek dit bedoel het
Ek wens ek kon haar weer
Ek wens ek het jou
Daaruit kom haal
Ek wens ek kon vir tien jaar
Die lewe met jou bou
Ek wens ek kon
Ek wens ek het jou
Daaruit kom haal
Ek wens ek kon vir tien jaar
Die lewe met jou bou
Wat van nou
Ooh, wat van nou
Ooh, ooh, ooh, ooh
Ooh, ooh, ooh, ooh
Ons het ouer geword en
My krake wys in die son
Daar's nog jonk in jou oΓ« maar
Ek kon nog nooit daaraan vat nie
Mens hoop en mens bid
Maar jou kinders
Praat names god
Ek wonder wat ons moes geleer het
En wat ek gevat het
As ek moes gegee het
Wat van nou
Ooh, wat van nou
Ek wens ek kon haar weer
Ek wens ek het jou
Daaruit kom haal
Ek wens ek kon vir tien jaar
Die lewe met jou bou
Ek wens ek kon haar weer
Ek wens ek het jou
Daaruit kom haal
Ek wens ek kon vir tien jaar
Die lewe met jou bou