Gooi Nog 'n Whiskey
🎵 1219 characters
⏱️ 3:01 duration
🆔 ID: 10986757
📜 Lyrics
Daai liedjie waarop sy my hart gebreek het
Speel nou op die radio
In dieselfde bar waar ek nog altyd
Haar hand kon vashou
Die stoel hier langsaan my is leeg
Soos die gif hier in my glas
So gooi my nog ′n whiskey
Sy gaan my nie mis nie
Kom vergiftig my net weer
Sy's nie eers bewus nie
So moenie nou ophou nie
Maak my immuun teen al die seer
Wat sal ek doen vir nog ′n keer?
Sy was my whiskey en ek soek meer
Haar hare lê ons kamer vol
Asof sy nog haar arms om my gaan vou
En ek drink en ek slaap en ek droom en ek hoop dat
Sy my sal vashou
Die stoel hier langsaan my bly leeg
Soos die gif hier in my glas
So gooi my nog 'n whiskey
Sy gaan my nie mis nie
Kom vergiftig my net weer
Sy's nie eers bewus nie
So moenie nou ophou nie
Maak my immuun teen al die seer
Wat sal ek doen vir nog ′n keer?
Sy was my whiskey en ek soek meer
Niks kan vervang wat sy was vir my
Maar daai reën en daai seer en daai graf
Bly spook by my
So gooi my nog ′n whiskey
Sy gaan my nie mis nie
Kom vergiftig my net weer
Sy's nie eers bewus nie
So moenie nou ophou nie
Maak my immuun teen al die seer
Wat sal ek doen vir nog ′n keer?
Sy was my whiskey en ek soek meer
Wat sal ek doen vir nog 'n keer?

⏱️ Synced Lyrics
[00:01.39] Daai liedjie waarop sy my hart gebreek het
[00:05.89] Speel nou op die radio
[00:10.20] In dieselfde bar waar ek nog altyd
[00:15.12] Haar hand kon vashou
[00:18.51] Die stoel hier langsaan my is leeg
[00:23.73] Soos die gif hier in my glas
[00:28.68] So gooi my nog ′n whiskey
[00:30.76] Sy gaan my nie mis nie
[00:32.82] Kom vergiftig my net weer
[00:37.64] Sy's nie eers bewus nie
[00:39.74] So moenie nou ophou nie
[00:41.52] Maak my immuun teen al die seer
[00:46.13] Wat sal ek doen vir nog ′n keer?
[00:50.20] Sy was my whiskey en ek soek meer
[00:57.70] Haar hare lê ons kamer vol
[01:00.29] Asof sy nog haar arms om my gaan vou
[01:06.33] En ek drink en ek slaap en ek droom en ek hoop dat
[01:11.17] Sy my sal vashou
[01:14.16] Die stoel hier langsaan my bly leeg
[01:19.70] Soos die gif hier in my glas
[01:24.83] So gooi my nog 'n whiskey
[01:26.86] Sy gaan my nie mis nie
[01:28.80] Kom vergiftig my net weer
[01:33.89] Sy's nie eers bewus nie
[01:35.97] So moenie nou ophou nie
[01:37.48] Maak my immuun teen al die seer
[01:42.05] Wat sal ek doen vir nog ′n keer?
[01:46.24] Sy was my whiskey en ek soek meer
[01:54.26] Niks kan vervang wat sy was vir my
[02:02.51] Maar daai reën en daai seer en daai graf
[02:05.93] Bly spook by my
[02:12.08] So gooi my nog ′n whiskey
[02:14.06] Sy gaan my nie mis nie
[02:15.85] Kom vergiftig my net weer
[02:20.93] Sy's nie eers bewus nie
[02:22.84] So moenie nou ophou nie
[02:24.60] Maak my immuun teen al die seer
[02:28.77] Wat sal ek doen vir nog ′n keer?
[02:33.06] Sy was my whiskey en ek soek meer
[02:38.12] Wat sal ek doen vir nog 'n keer?
[02:42.11] Sy was my whiskey en ek soek meer