Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Wyn

๐Ÿ‘ค Deon Groot โ€ข ๐ŸŽผ Wyn โ€ข โฑ๏ธ 3:08
๐ŸŽต 1915 characters
โฑ๏ธ 3:08 duration
๐Ÿ†” ID: 11124601

๐Ÿ“œ Lyrics

... Na na na, na na naaa naaa na naaa
Na na na na, naaaa na na na na naaa

Na na na, na na naaa naaa na naaa
Na na na, naaaa na na na na naaa... (Oeh oeh hoe hoe)
Na na na, na na naaa naaa na naaa
Na na na, naaaa na na na na naaa
Oeh oeh hoe hoe
Skyns voor twaalf toe ek wakker word
Kon sien die mense nog staar
Duidelik is die son al uit
My broek op my knieรซ gewaar
'n Pilletjie in die hand gestop
Om die senuwees te bedaar
So hou ons party elke nuwe jaar

Want ons drink whiskey, tequila, bottels brandewyn
Ons like ons Jaegers, Sambuka, wyn vir samesyn
Ja ons drink whiskey, tequila, bottels brandewyn
Ons like ons Jaegers, Sambuka, wyn
Oeh oeh hoe hoe
Na na na, na na naaa naaa na naaa
Na na na, naaaa na na na na naaa

Kom ek vertel jou wat d'storie is
En hoe't dit alles gebeur
Kwart voor vyf toe my foon weer lui
Sien ek Gertjie staan voor my deur
Sy bakkie is vol drank gelaai,
Sรช die girls wag by die strand
En druk 'n skobbejak water in my hand

Want ons drink whiskey, tequila, bottels brandewyn
Ons like ons Jaegers, Sambuka, wyn vir samesyn
Ja ons drink whiskey, tequila, bottels brandewyn
Ons like ons Jaegers, Sambuka, wyn
Oeh oeh hoe hoe...
Oeh oeh hoe hoe...
Wyn
Oeh oeh hoe hoe...
Wyn
Oeh oeh hoe hoe...
Wyn

Skyns twaalf toe ek wakker word
En wonder wat het gebeur
Duidelik het ek naam verloor
Pietie Ford soek my alweer
'n Biertjie in die hand gestop
Om die babbelas te beheer
So hou ons party elke liewe keer

Want ons drink whiskey, tequila, bottels brandewyn
Ons like ons Jaegers, Sambuka, wyn vir samesyn
Ja ons drink whiskey, tequila, bottels brandewyn
Ons like ons Jaegers, Sambuka, wyn
Oeh oeh hoe hoe...

Want ons drink whiskey, tequila, bottels brandewyn
Ons like ons Jaegers, Sambuka, wyn vir samesyn
Ja ons drink whiskey, tequila, bottels brandewyn
Ons like ons Jaegers, Sambuka, wyn
Oeh oeh hoe hoe...

Na na na, na na naaa naaa na naaa
Na na na, naaaa na na na na naaa
Wyn
Wyn
Wyn

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings