Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Net Myne

๐Ÿ‘ค Demi Lee Moore โ€ข ๐ŸŽผ Net Myne โ€ข โฑ๏ธ 3:03
๐ŸŽต 1086 characters
โฑ๏ธ 3:03 duration
๐Ÿ†” ID: 11484322

๐Ÿ“œ Lyrics

(Ooh-ooh-ooh-ooh)
(Ooh-ooh-ooh-ooh-ooh)
Verskillend maar ons twee weet
Geknip uit dieselfde kleed
Ek dink ons het iets hier beet
Geknip uit dieselfde kleed

Trek maar weg ek hou jou vas
Sal die seer van jou af was
Ek's die kleur wat by jou pas
Trek maar weg ek hou jou vas

Sal jy net myne wees?
Ek vra jou mooi al het ons alreeds
Baklei, gestry, vermy, weer opgemaak
So sal jy?
Sal jy net myne wees?

(Ooh-ooh-ooh-ooh)
(Ooh-ooh-ooh-ooh-ooh)
Soek jou al jare lank
Vir jou kan ek net se dankie
Mhm, jy's beter as elke drankie
Ek soek jou al jare lank hier

Trek maar weg ek hou jou vas
Sal die seer van jou af was
Ek's die kleur wat by jou pas
Trek maar weg ek hou jou vas

Sal jy net myne wees?
Ek vra jou mooi al het ons alreeds
Baklei, gestry, vermy, weer opgemaak
So sal jy?
Sal jy net myne wees?

(Ooh-ooh-ooh-ooh)
(Ooh-ooh-ooh-ooh-ooh)
Sal jy net myne wees?
Verskillend maar ons twee weet
Geknip uit dieselfde kleed
(Whoa-whoa-whoa)

Sal jy net myne wees?
Ek vra jou mooi al het ons reeds
Baklei, gestry, vermy, weer opgemaak
So sal jy?
Sal jy net myne wees?

Sal jy net myne wees?

โฑ๏ธ Synced Lyrics

[00:10.86] (Ooh-ooh-ooh-ooh)
[00:14.67] (Ooh-ooh-ooh-ooh-ooh)
[00:18.99] Verskillend maar ons twee weet
[00:23.38] Geknip uit dieselfde kleed
[00:28.02] Ek dink ons het iets hier beet
[00:32.52] Geknip uit dieselfde kleed
[00:36.68] Trek maar weg ek hou jou vas
[00:41.08] Sal die seer van jou af was
[00:45.60] Ek's die kleur wat by jou pas
[00:50.50] Trek maar weg ek hou jou vas
[00:55.76] Sal jy net myne wees?
[00:59.93] Ek vra jou mooi al het ons alreeds
[01:03.36] Baklei, gestry, vermy, weer opgemaak
[01:08.12] So sal jy?
[01:09.55] Sal jy net myne wees?
[01:13.05] (Ooh-ooh-ooh-ooh)
[01:18.58] (Ooh-ooh-ooh-ooh-ooh)
[01:23.57] Soek jou al jare lank
[01:27.26] Vir jou kan ek net se dankie
[01:31.77] Mhm, jy's beter as elke drankie
[01:36.56] Ek soek jou al jare lank hier
[01:40.72] Trek maar weg ek hou jou vas
[01:45.01] Sal die seer van jou af was
[01:49.75] Ek's die kleur wat by jou pas
[01:54.24] Trek maar weg ek hou jou vas
[01:59.88] Sal jy net myne wees?
[02:04.25] Ek vra jou mooi al het ons alreeds
[02:06.89] Baklei, gestry, vermy, weer opgemaak
[02:11.92] So sal jy?
[02:13.88] Sal jy net myne wees?
[02:17.94] (Ooh-ooh-ooh-ooh)
[02:22.58] (Ooh-ooh-ooh-ooh-ooh)
[02:27.65] Sal jy net myne wees?
[02:31.93] Verskillend maar ons twee weet
[02:36.27] Geknip uit dieselfde kleed
[02:39.97] (Whoa-whoa-whoa)
[02:41.95] Sal jy net myne wees?
[02:45.16] Ek vra jou mooi al het ons reeds
[02:48.26] Baklei, gestry, vermy, weer opgemaak
[02:50.75] So sal jy?
[02:51.76] Sal jy net myne wees?
[02:55.02] Sal jy net myne wees?
[02:58.79]

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings