Sonop-Blom
🎵 1213 characters
⏱️ 3:08 duration
🆔 ID: 11649388
📜 Lyrics
Onthou jy nog
Lank ek in jou oë kon kyk
Maar al die ure is net nog versierings
Soos die lyne teen jou gesig
Ek raak verlore in al jou stiltes
Hoe durf jy so vinnig hier weg vlug
Ek voel jou intesies is beter, beter as ‘n klug
Maar sonop die mense kan maar gaan
Ek weet ons kan mekaar vervang
Maar hoe langer ons terug hou
Gaan ons tyd saam berou
Jou hart is ‘n gang vol geheime
Ek veg nog steeds teen al jou seine
Kan jy terug kom
En in my hart kom blom
(Ja in my kom blom)
Sal jy luister as ek fluister oor wat ek oor jou voel
Want al jou hoë mure
Hou my buite
Kan jy my sê wat jy hiermee bedoel
Want die aand raak later en jy, jy bly steeds so koel
Maar sonop die mense kan maar gaan
Ek weet ons kan mekaar vervang
Maar hoe langer ons terug hou
Gaan ons tyd saam berou
Jou hart is ‘n gang vol geheime
Ek veg nog steeds teen al jou seine
Kan jy terug kom
En in my hart kom blom
(In my kom, in my kom)
Ja in my kom blom
(In my kom, in my kom blom)
Maar sonop die mense kan maar gaan
Ek weet ons kan mekaar vervang
Maar hoe langer ons terug hou
Gaan ons tyd saam berou
Onthou jy nog hoe lank ek in jou oë kon kyk

⏱️ Synced Lyrics
[00:08.81] Onthou jy nog
[00:11.80] Lank ek in jou oë kon kyk
[00:18.58] Maar al die ure is net nog versierings
[00:23.41] Soos die lyne teen jou gesig
[00:28.00] Ek raak verlore in al jou stiltes
[00:33.10] Hoe durf jy so vinnig hier weg vlug
[00:37.53] Ek voel jou intesies is beter, beter as ‘n klug
[00:47.53] Maar sonop die mense kan maar gaan
[00:50.45] Ek weet ons kan mekaar vervang
[00:53.12] Maar hoe langer ons terug hou
[00:55.25] Gaan ons tyd saam berou
[00:57.21] Jou hart is ‘n gang vol geheime
[01:00.74] Ek veg nog steeds teen al jou seine
[01:02.92] Kan jy terug kom
[01:04.81] En in my hart kom blom
[01:15.04] (Ja in my kom blom)
[01:25.58] Sal jy luister as ek fluister oor wat ek oor jou voel
[01:34.43] Want al jou hoë mure
[01:38.00] Hou my buite
[01:40.25] Kan jy my sê wat jy hiermee bedoel
[01:44.64] Want die aand raak later en jy, jy bly steeds so koel
[01:54.86] Maar sonop die mense kan maar gaan
[01:57.70] Ek weet ons kan mekaar vervang
[02:00.34] Maar hoe langer ons terug hou
[02:02.69] Gaan ons tyd saam berou
[02:04.25] Jou hart is ‘n gang vol geheime
[02:07.83] Ek veg nog steeds teen al jou seine
[02:10.21] Kan jy terug kom
[02:12.29] En in my hart kom blom
[02:19.76] (In my kom, in my kom)
[02:22.32] Ja in my kom blom
[02:29.46] (In my kom, in my kom blom)
[02:33.43] Maar sonop die mense kan maar gaan
[02:36.29] Ek weet ons kan mekaar vervang
[02:38.70] Maar hoe langer ons terug hou
[02:40.67] Gaan ons tyd saam berou
[02:42.71] Onthou jy nog hoe lank ek in jou oë kon kyk
[02:51.92] Maar al die ure is net nog versierings
[02:57.09] Soos die lyne teen jou gesig