Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Oor en Oor

๐Ÿ‘ค Glaskas โ€ข ๐ŸŽผ Revolusie, Romantiek, Ruk en Rol โ€ข โฑ๏ธ 2:58
๐ŸŽต 786 characters
โฑ๏ธ 2:58 duration
๐Ÿ†” ID: 11719378

๐Ÿ“œ Lyrics

Toe't die oggend gekom om te sรช,
ek moet nou ophou om jou vas te hou,
maar hoe meer ek probeer om van jou af weg te beweeg,
hoe stywer wil ek aan jou vasklou.
Wanneer ons hier in mekaar se arms lรช,
is ek geneig om van tyd te vergeet.

Want jy is 'n gedig aan my,
en ek is mal daaroor om jou oor en oor te lees.

Jy laat alles in my wegraak,
totdat jy al is wat ek sien.
Ek is mal oor jou gesig teen myne,
bly altyd myne asseblief

Hou nog 'n bietjie vas aan my lyf,
want jy is 'n liedjie en ek is mal daaroor om jou oor en oor te skryf.

Ek is mal daaroor as jy vra, soen my asseblief,
na alles wat ons deur is om weer bymekaar te wees het ek jou vreeslik lief.

Streel nog 'n bietjie met jou vingers oor my vel,
want ons is 'n storie en ek is mal daaroor as ons dit oor en oor vertel

โฑ๏ธ Synced Lyrics

[00:03.22] Toe't die oggend gekom om te sรช,
[00:15.91] ek moet nou ophou om jou vas te hou,
[00:19.29] maar hoe meer ek probeer om van jou af weg te beweeg,
[00:29.21] hoe stywer wil ek aan jou vasklou.
[00:38.94] Wanneer ons hier in mekaar se arms lรช,
[00:41.27] is ek geneig om van tyd te vergeet.
[00:42.25] Want jy is 'n gedig aan my,
[00:42.82] en ek is mal daaroor om jou oor en oor te lees.
[00:43.02] Jy laat alles in my wegraak,
[00:43.28] totdat jy al is wat ek sien.
[00:43.49] Ek is mal oor jou gesig teen myne,
[00:43.60] bly altyd myne asseblief
[00:43.83] Hou nog 'n bietjie vas aan my lyf,
[00:45.96] want jy is 'n liedjie en ek is mal daaroor om jou oor en oor te skryf.
[00:46.16] Ek is mal daaroor as jy vra, soen my asseblief,
[00:46.39] na alles wat ons deur is om weer bymekaar te wees het ek jou vreeslik lief.
[00:46.52] Streel nog 'n bietjie met jou vingers oor my vel,
[00:46.78] want ons is 'n storie en ek is mal daaroor as ons dit oor en oor vertel
[00:47.48]

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings