Stop, Wag, Bly Nog 'n Bietjie
🎵 1830 characters
⏱️ 3:38 duration
🆔 ID: 11720271
📜 Lyrics
Jou hare bruin jou oë so blou
Ek hou van blou
Ek hou van jou
Skielik maak my wêreld sin
Jy pas so mooi daar binne-in
Nie dat ek dit so beplan nie
Ek wil nie sonder jou aangaan nie
Geen woorde wat jou kan beskryf
Jou lag, jou hart, perfekte lyf
Mooier as die horison
Ek is verlief en dis hoekom
Van nou af kan jy met my toor
Ek het klaar my hart by jou verloor
Ek wens die tyd kan nou stilstaan
Ek wens die tyd kan nou stilstaan
Stop, wag, bly nog ‘n bietjie
Stywer vas wil ek jou langer hou
Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly
Stop, wag, bly nog ‘n bietjie
Jy’t al klaar my hart gesteel vir jou
Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly
Dis so maklik om jou lief te hê
Jou stem is sag, jou lippe rooi
Ek hou van rooi
En jy’s so mooi
Daar's niks wat met jou vergelyk
Ek kan nie ophou vir jou kyk
Dis nie dat ek hieroor wil kla nie
Maar ek het nie hiervoor gevra nie
Ek wens net jy wil soms stilstaan
Ek wens net jy wil soms stilstaan
Stop, wag, bly nog ‘n bietjie
Stywer vas wil ek jou langer hou
Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly
Stop, wag, bly nog ‘n bietjie
Jy’t al klaar my hart gesteel vir jou
Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly
Dis so maklik om jou lief te hê
Ag skuif tog net so bietjie nader
Jy weet mos ek’s mal oor jou
En ek sal jou vir altyd lief kan hê
Stop, wag, bly nog ‘n bietjie
Stywer vas wil ek jou langer hou
Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly
Stop, wag, bly nog ‘n bietjie
Jy’t al klaar my hart gesteel vir jou
Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly
Dis so maklik om jou lief te hê
Stop, wag, bly nog ‘n bietjie
Stywer vas wil ek jou langer hou
Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly
Stop, wag, bly nog ‘n bietjie
Jy’t al klaar my hart gesteel vir jou
Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly
Dis so maklik om jou lief te hê
Dis so maklik om jou lief te hê
Ek hou van blou
Ek hou van jou
Skielik maak my wêreld sin
Jy pas so mooi daar binne-in
Nie dat ek dit so beplan nie
Ek wil nie sonder jou aangaan nie
Geen woorde wat jou kan beskryf
Jou lag, jou hart, perfekte lyf
Mooier as die horison
Ek is verlief en dis hoekom
Van nou af kan jy met my toor
Ek het klaar my hart by jou verloor
Ek wens die tyd kan nou stilstaan
Ek wens die tyd kan nou stilstaan
Stop, wag, bly nog ‘n bietjie
Stywer vas wil ek jou langer hou
Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly
Stop, wag, bly nog ‘n bietjie
Jy’t al klaar my hart gesteel vir jou
Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly
Dis so maklik om jou lief te hê
Jou stem is sag, jou lippe rooi
Ek hou van rooi
En jy’s so mooi
Daar's niks wat met jou vergelyk
Ek kan nie ophou vir jou kyk
Dis nie dat ek hieroor wil kla nie
Maar ek het nie hiervoor gevra nie
Ek wens net jy wil soms stilstaan
Ek wens net jy wil soms stilstaan
Stop, wag, bly nog ‘n bietjie
Stywer vas wil ek jou langer hou
Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly
Stop, wag, bly nog ‘n bietjie
Jy’t al klaar my hart gesteel vir jou
Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly
Dis so maklik om jou lief te hê
Ag skuif tog net so bietjie nader
Jy weet mos ek’s mal oor jou
En ek sal jou vir altyd lief kan hê
Stop, wag, bly nog ‘n bietjie
Stywer vas wil ek jou langer hou
Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly
Stop, wag, bly nog ‘n bietjie
Jy’t al klaar my hart gesteel vir jou
Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly
Dis so maklik om jou lief te hê
Stop, wag, bly nog ‘n bietjie
Stywer vas wil ek jou langer hou
Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly
Stop, wag, bly nog ‘n bietjie
Jy’t al klaar my hart gesteel vir jou
Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly
Dis so maklik om jou lief te hê
Dis so maklik om jou lief te hê
⏱️ Synced Lyrics
[00:09.01] Jou hare bruin jou oë so blou
[00:11.23] Ek hou van blou
[00:12.41] Ek hou van jou
[00:14.06] Skielik maak my wêreld sin
[00:15.70] Jy pas so mooi daar binne-in
[00:18.31] Nie dat ek dit so beplan nie
[00:20.65] Ek wil nie sonder jou aangaan nie
[00:27.29] Geen woorde wat jou kan beskryf
[00:29.82] Jou lag, jou hart, perfekte lyf
[00:32.45] Mooier as die horison
[00:34.41] Ek is verlief en dis hoekom
[00:37.10] Van nou af kan jy met my toor
[00:39.45] Ek het klaar my hart by jou verloor
[00:46.45] Ek wens die tyd kan nou stilstaan
[00:51.00] Ek wens die tyd kan nou stilstaan
[00:57.91] Stop, wag, bly nog ‘n bietjie
[01:00.37] Stywer vas wil ek jou langer hou
[01:03.06] Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly
[01:06.98] Stop, wag, bly nog ‘n bietjie
[01:09.49] Jy’t al klaar my hart gesteel vir jou
[01:12.46] Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly
[01:16.43] Dis so maklik om jou lief te hê
[01:26.01] Jou stem is sag, jou lippe rooi
[01:28.39] Ek hou van rooi
[01:29.21] En jy’s so mooi
[01:30.61] Daar's niks wat met jou vergelyk
[01:32.98] Ek kan nie ophou vir jou kyk
[01:35.11] Dis nie dat ek hieroor wil kla nie
[01:37.54] Maar ek het nie hiervoor gevra nie
[01:44.43] Ek wens net jy wil soms stilstaan
[01:49.08] Ek wens net jy wil soms stilstaan
[01:56.31] Stop, wag, bly nog ‘n bietjie
[01:58.52] Stywer vas wil ek jou langer hou
[02:01.38] Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly
[02:05.44] Stop, wag, bly nog ‘n bietjie
[02:07.82] Jy’t al klaar my hart gesteel vir jou
[02:10.78] Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly
[02:14.93] Dis so maklik om jou lief te hê
[02:22.28] Ag skuif tog net so bietjie nader
[02:26.09] Jy weet mos ek’s mal oor jou
[02:31.58] En ek sal jou vir altyd lief kan hê
[02:40.64] Stop, wag, bly nog ‘n bietjie
[02:42.71] Stywer vas wil ek jou langer hou
[02:45.59] Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly
[02:49.80] Stop, wag, bly nog ‘n bietjie
[02:52.22] Jy’t al klaar my hart gesteel vir jou
[02:54.88] Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly
[02:59.29] Dis so maklik om jou lief te hê
[03:04.05] Stop, wag, bly nog ‘n bietjie
[03:06.07] Stywer vas wil ek jou langer hou
[03:08.69] Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly
[03:13.02] Stop, wag, bly nog ‘n bietjie
[03:15.45] Jy’t al klaar my hart gesteel vir jou
[03:18.04] Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly
[03:22.70] Dis so maklik om jou lief te hê
[03:27.32] Dis so maklik om jou lief te hê