Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Engele wat skree

๐Ÿ‘ค Glaskas โ€ข ๐ŸŽผ Aan Die Ontmaskerde Heldin โ€ข โฑ๏ธ 3:09
๐ŸŽต 1014 characters
โฑ๏ธ 3:09 duration
๐Ÿ†” ID: 11739943

๐Ÿ“œ Lyrics

lewe in afrikaans
self sonder enige smeking
om 'n laaste kans
en nogsteeds die begeerte
om 'n ander taal aan te haal
want jy was die eerste om nie jou drome
te onderskat nie

dis onvergeeflik eensaam
om misverstaan te wees
onvergeeflik eensaam

en jou waarheid tref die grond
en jou woorde spat in skerwe
binne-in jou mond
en ek sal nooit (nooit) ooit ophou glo in jou hart nie
daar's nie engele wat skree om te keer

jy laat val jou vertroue
in die stilte om jou word te dors
en hoekom is daar niemand wat luister nie
hoekom is daar nie enige excuses nie
enige excuses nie

take a look at yourself
before you accuse me
take a look at yourself

en jou waarheid tref die grond
en jou woorde spat in skerwe
binne-in jou mond
en ek sal nooit (nooit) ooit ophou glo in jou hart nie
daar's nie engele wat skree om te keer

en jou waarheid tref die grond
en jou woorde spat in skerwe
binne-in jou mond
en ek sal nooit (nooit) ooit ophou glo in jou hart nie
daar's nie engele wat skree om te keer dat ons om paaie vat nie

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings