Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Sy Klink Soos Lente (Bonus Track)

๐Ÿ‘ค Bouwer Bosch โ€ข ๐ŸŽผ Hopelik โ€ข โฑ๏ธ 3:00
๐ŸŽต 1230 characters
โฑ๏ธ 3:00 duration
๐Ÿ†” ID: 11783422

๐Ÿ“œ Lyrics

J'y verras my met n koue front
Jou woorde weemul in die lug
Vanuit die wasem uit jou mond

Jou karakter maar so sag en klein
Tog domminerend as my naam van jou
Lippe af verdwyn

Ek en koljander loop so deur die bos
Laat val ons krummels om n spoor te los
En sprokies stories as jy vir my vra
En ek se ja
Eendag as sit sneeu in pretoria

Sy klink soos lente in die oggend son
En ek kan gewoond raak aan die more blom
J'y wil my nie hoor nie hoor nie
So ek skryf n song

Sodat jy kan luister
Dat jy saam kan sing
Saam kan sing

Ek ken van winter as die son nie skyn nie
Die wereld draai al die my sterre nie in lyn nie
Sy bring verandering en ek gee oor
Sy beweeg soos die stilte
In die Klein Karoo

Sy klink soos lente in die oggend son
En ek kan gewoond raak aan die more blom
Jy wil my nie hoor so ek skryf n song
Sodat jy kan luister
Dat jy saam kan sing
Saam kan sing

Ek het verdwaal in die stads gedruis
Die wolke hou voor die suider kruis
Haar lig speel lig oor die horison
Sy gee my rigting
Om hier uit te kom

Sy klink soos lente in die oggend son
En ek kan gewoond raak aan die more blom
Jy wil my die hoor nie so ek skryf n song
Sodat jy kan luister
Dat jy saam kan sing

Saam kan sing
Dat jy saam kan sing
Saam kan sing

โฑ๏ธ Synced Lyrics

[00:24.05] J'y verras my met n koue front
[00:27.46] Jou woorde weemul in die lug
[00:29.52] Vanuit die wasem uit jou mond
[00:31.43] Jou karakter maar so sag en klein
[00:35.33] Tog domminerend as my naam van jou
[00:37.62] Lippe af verdwyn
[00:39.28] Ek en koljander loop so deur die bos
[00:42.82] Laat val ons krummels om n spoor te los
[00:46.53] En sprokies stories as jy vir my vra
[00:49.94] En ek se ja
[00:51.28] Eendag as sit sneeu in pretoria
[00:54.35] Sy klink soos lente in die oggend son
[00:57.80] En ek kan gewoond raak aan die more blom
[01:01.64] J'y wil my nie hoor nie hoor nie
[01:03.30] So ek skryf n song
[01:05.17] Sodat jy kan luister
[01:07.78] Dat jy saam kan sing
[01:12.08] Saam kan sing
[01:17.70] Ek ken van winter as die son nie skyn nie
[01:21.34] Die wereld draai al die my sterre nie in lyn nie
[01:24.98] Sy bring verandering en ek gee oor
[01:28.17] Sy beweeg soos die stilte
[01:30.27] In die Klein Karoo
[01:32.31] Sy klink soos lente in die oggend son
[01:35.95] En ek kan gewoond raak aan die more blom
[01:40.13] Jy wil my nie hoor so ek skryf n song
[01:43.48] Sodat jy kan luister
[01:46.11] Dat jy saam kan sing
[01:50.56] Saam kan sing
[02:03.69] Ek het verdwaal in die stads gedruis
[02:07.34] Die wolke hou voor die suider kruis
[02:10.70] Haar lig speel lig oor die horison
[02:15.05] Sy gee my rigting
[02:16.37] Om hier uit te kom
[02:18.41] Sy klink soos lente in die oggend son
[02:22.38] En ek kan gewoond raak aan die more blom
[02:26.07] Jy wil my die hoor nie so ek skryf n song
[02:29.70] Sodat jy kan luister
[02:31.81] Dat jy saam kan sing
[02:36.50] Saam kan sing
[02:39.93] Dat jy saam kan sing
[02:44.20] Saam kan sing
[02:48.37]

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings