Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Net Voor Die Storm Kom

👤 Theuns Jordaan 🎼 Roeper ⏱️ 3:24
🎵 1291 characters
⏱️ 3:24 duration
🆔 ID: 11796511

📜 Lyrics

Hoe, lank al praat ons, nie meer nie?
Stiltes, om ons, raak te veel
Beter, sal ek nooit weer kry nie
Maar ek moet nou sien dis verby
Net voor die storm kom
Sal ek groet en sê, ek draai nie om
Met my hart maak ek my laaste wens
Ek sien jou deur 'n gebreekte lens
En ek groet jou voor die storm kom
Voor die winde en die reën weer kom
Hoe kan ek dit verstaan, ek hoor nou nog jou naam?
Dis verby, net voor die storm kom
Ek loop, in donkerte rond
Woorde, steek vas in my mond
Ek wag, deur die winter van my gemoed
Ek stap deur die skemers, van my hart
Net voor die storm kom
Sal ek groet en sê, ek draai nie om
Met my hart maak ek my laaste wens
Ek sien jou deur 'n gebreekte lens
En ek groet jou voor die storm kom
Voor die winde en die reën weer kom
Hoe kan ek dit verstaan, ek hoor nou nog jou naam?
Dis verby, net voor die storm kom
En hartseer dra nie 'n masker nie
Maar daar was so veel
Wat liefde nie geleer het nie
Net voor die storm kom
Sal ek groet en sê, ek draai nie om
Met my hart maak ek my laaste wens
Ek sien jou deur 'n gebreekte lens
En ek groet jou voor die storm kom
Voor die winde en die reën weer kom
Hoe kan ek dit verstaan, ek hoor nou nog jou naam?
Dis verby, net voor die storm kom
Ons altwee moet aangaan, ons sal eendag verstaan
Ek groet jou voor die storm kom

⏱️ Synced Lyrics

[00:08.59] Hoe, lank al praat ons, nie meer nie?
[00:16.49] Stiltes, om ons, raak te veel
[00:24.42] Beter, sal ek nooit weer kry nie
[00:32.40] Maar ek moet nou sien dis verby
[00:39.87] Net voor die storm kom
[00:43.26] Sal ek groet en sê, ek draai nie om
[00:47.31] Met my hart maak ek my laaste wens
[00:51.60] Ek sien jou deur 'n gebreekte lens
[00:55.34] En ek groet jou voor die storm kom
[00:59.78] Voor die winde en die reën weer kom
[01:03.77] Hoe kan ek dit verstaan, ek hoor nou nog jou naam?
[01:07.64] Dis verby, net voor die storm kom
[01:13.20] Ek loop, in donkerte rond
[01:21.18] Woorde, steek vas in my mond
[01:29.36] Ek wag, deur die winter van my gemoed
[01:37.59] Ek stap deur die skemers, van my hart
[01:45.47] Net voor die storm kom
[01:48.47] Sal ek groet en sê, ek draai nie om
[01:52.52] Met my hart maak ek my laaste wens
[01:56.53] Ek sien jou deur 'n gebreekte lens
[02:00.73] En ek groet jou voor die storm kom
[02:04.84] Voor die winde en die reën weer kom
[02:09.12] Hoe kan ek dit verstaan, ek hoor nou nog jou naam?
[02:12.89] Dis verby, net voor die storm kom
[02:16.51] En hartseer dra nie 'n masker nie
[02:23.10] Maar daar was so veel
[02:26.56] Wat liefde nie geleer het nie
[02:31.80] Net voor die storm kom
[02:35.15] Sal ek groet en sê, ek draai nie om
[02:39.22] Met my hart maak ek my laaste wens
[02:43.44] Ek sien jou deur 'n gebreekte lens
[02:47.43] En ek groet jou voor die storm kom
[02:51.53] Voor die winde en die reën weer kom
[02:55.78] Hoe kan ek dit verstaan, ek hoor nou nog jou naam?
[02:59.67] Dis verby, net voor die storm kom
[03:03.73] Ons altwee moet aangaan, ons sal eendag verstaan
[03:09.64] Ek groet jou voor die storm kom

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings