Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Piekniek Opie Maan

๐Ÿ‘ค Zinkplaat โ€ข ๐ŸŽผ Die Miskruier Gaan See Toe โ€ข โฑ๏ธ 4:14
๐ŸŽต 861 characters
โฑ๏ธ 4:14 duration
๐Ÿ†” ID: 11802755

๐Ÿ“œ Lyrics

Ek gooi 'n klippie teen jou ruit
En kyk hoe jy deur jou gordyne loer
En ek het klaar besluit
Ek gaan jou ontvoer
En as jy wonder waarheen ons gaan
Vanaand skiet ek jou vir 'n piekniek op die maan
Wolke is ons kombersie
Ons piekniek op die maan
Die Aandster is ons kersie
Ons hou piekniek op die maan
Ek sien hoe jy besluit
Terwyl jy maak asof jy leer
En die onsekerheid
Want daar's alles wat jou keer
Maar ek weet jy het klaar jou pajamas aan
Maar vanaand skiet ek jou vir 'n piekniek op die maan
Wolke is ons kombersie
Ons piekniek op die maan
Die Aandster is ons kersie
Ons hou piekniek op die maan
Jou asem maak wasem teen die glas
En jy kyk na my spore in die dou op die gras
So los net als
En los jou tas
En kom net saam
Wolke is ons kombersie
Ons piekniek op die maan
En die aandster is ons kersie
Ons hou piekniek op die maan
Ons hou piekniek op die maan

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings