Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Blompatrone

๐Ÿ‘ค Spoegwolf โ€ข ๐ŸŽผ Somer โ€ข โฑ๏ธ 2:35
๐ŸŽต 642 characters
โฑ๏ธ 2:35 duration
๐Ÿ†” ID: 11808575

๐Ÿ“œ Lyrics

BLOMPATRONE
ra my terug my lief en bly
Bly by my by praat in ons oue eie taal
Wanneer laas was jy kaal?
Salf my voorkop
Byt my wang
Laat my arms by die bed af hang
Dreig die liefde uit my keel
Steek dit weg as jy dit steel

Ons slaan ล‰ tent op my bed op
Ons hou die blompatrone dop
As die son deur die laken skyn
Sรช net weer jy's lief vir my
Die siekte gaan my onder kry
Maar my liggie sal skyn

Ek kan sien ons het al twee iets hier verloor
Maar jy kan my jas leen
Sit jou bors net teen my oor
Ek sal ล‰ ster vir jou gaan vang
As die sterre laag kom hang
Jy kan dit opsit in ons huis
Dit kan saam met die sonbesies, saam met die yskas suis

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings