Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Cloetesville

๐Ÿ‘ค Spoegwolf โ€ข ๐ŸŽผ Lente โ€ข โฑ๏ธ 2:59
๐ŸŽต 865 characters
โฑ๏ธ 2:59 duration
๐Ÿ†” ID: 11840219

๐Ÿ“œ Lyrics

Daars n vuur in Cloetesville
Jy hou ons baba stuif en stil
Onder in die agter tuin
Staan n engel
Nog in pyn na vloed
Na die val
Ons drink bier van mel en roet
En praat oor dinge wat ons pla
Hou net stil die wilde pyn
Soos n engel
Hak in my
Na die vloed
Na die val

Jy sรช dis nou
Moeilik
Ek kan voel
Jy is wakker
Dis als
Stadig
Maar daar is nou
N nuwe lewe
In jou
Arms

Daar is n stilte in jou kyk
Iets wat agter in my bly
Weg van al die vrees en bloed
En stories
Wat my sny na die vloed
Na die val
Dis my tweede rondte hier
En al daai fokkers hang nog rond
Jy is die gekraakte ruit
Tussen my en
Al die skyn
Van ons donker son

Jy sรช dis nou
Moeilik
Ek kan voel
Jy is wakker
Dis als
Stadig
Maar daar is nou
N nuwe lewe
In jou
Arms

Jy sรช dis nou
Moeilik
Ek kan voel
Jy is wakker
Dis als
Stadig
Maar daar is nou
N nuwe lewe
In jou
Arms

Daarse vuur in Cloetesville

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings