Hardekole
🎵 1512 characters
⏱️ 4:30 duration
🆔 ID: 11841660
📜 Lyrics
Dis die reuk in jou kleure
Duskant middernag
Dis die manne se stories
Oor die dag se jag
Dis die knette van die hout
Wat die vlamme lek
Dis my hart se plek
Vergeet van gister
Môre is nog 'n dag
Saam sal ons huil
En saam sal ons lag
Bring die bokskitaar
Want 'n man moet sing
Ja, 'n man moet sing
Manne dis 'n voorreg
Om 'n hardekool te deel
Al die bloedbroers bymekaar
Waar die vlamme vriendskap seël
Manne dis 'n voorreg
Om hier vanaand te wees
Onder die bosveldmaan
Daar brand die hardekole saam
Hardekole brand
Manne dis 'n voorreg
Hardekole brand
Onder die bosveldmaan
Daar brand die hardekole saam
Dis die groen mopanie
Ja dis die ou leiklip
Dis al die sterre in die hemel
Wat stil daar sit
Luister almal saam
Na die vuur wat praat
Na die vuur wat praat
Manne dis 'n voorreg
Om 'n hardekool te deel
Al die bloedbroers bymekaar
Waar die vlamme vriendskap seël
Manne dis 'n voorreg
Om hier vanaand te wees
Onder die bosveldmaan
Daar brand die hardekole saam
Hardekole brand
Manne dis 'n voorreg
Hardekole brand
Onder die bosveldmaan
Brand die hardekole saam
Manne dis 'n voorreg
Om 'n hardekool te deel
Al die bloedbroers bymekaar
Waar die vlamme vriendskap seël
Manne dis 'n voorreg
Om hier vanaand te wees
Daar onder die bosveldmaan
Daar brand die hardekole saam
Hardekole brand
Manne dis 'n voorreg
Hardekole brand
Manne dis 'n voorreg
Hardekole brand
Manne dis 'n voorreg
Hardekole brand
Daar onder die bosveldmaan
Daar brand die hardekole saam
Daar onder die bosveldmaan
Daar praat die hardekole saam
Duskant middernag
Dis die manne se stories
Oor die dag se jag
Dis die knette van die hout
Wat die vlamme lek
Dis my hart se plek
Vergeet van gister
Môre is nog 'n dag
Saam sal ons huil
En saam sal ons lag
Bring die bokskitaar
Want 'n man moet sing
Ja, 'n man moet sing
Manne dis 'n voorreg
Om 'n hardekool te deel
Al die bloedbroers bymekaar
Waar die vlamme vriendskap seël
Manne dis 'n voorreg
Om hier vanaand te wees
Onder die bosveldmaan
Daar brand die hardekole saam
Hardekole brand
Manne dis 'n voorreg
Hardekole brand
Onder die bosveldmaan
Daar brand die hardekole saam
Dis die groen mopanie
Ja dis die ou leiklip
Dis al die sterre in die hemel
Wat stil daar sit
Luister almal saam
Na die vuur wat praat
Na die vuur wat praat
Manne dis 'n voorreg
Om 'n hardekool te deel
Al die bloedbroers bymekaar
Waar die vlamme vriendskap seël
Manne dis 'n voorreg
Om hier vanaand te wees
Onder die bosveldmaan
Daar brand die hardekole saam
Hardekole brand
Manne dis 'n voorreg
Hardekole brand
Onder die bosveldmaan
Brand die hardekole saam
Manne dis 'n voorreg
Om 'n hardekool te deel
Al die bloedbroers bymekaar
Waar die vlamme vriendskap seël
Manne dis 'n voorreg
Om hier vanaand te wees
Daar onder die bosveldmaan
Daar brand die hardekole saam
Hardekole brand
Manne dis 'n voorreg
Hardekole brand
Manne dis 'n voorreg
Hardekole brand
Manne dis 'n voorreg
Hardekole brand
Daar onder die bosveldmaan
Daar brand die hardekole saam
Daar onder die bosveldmaan
Daar praat die hardekole saam
⏱️ Synced Lyrics
[00:00.01] Dis die reuk in jou kleure
[00:02.62] Duskant middernag
[00:05.79] Dis die manne se stories
[00:08.76] Oor die dag se jag
[00:11.91] Dis die knette van die hout
[00:14.96] Wat die vlamme lek
[00:18.04] Dis my hart se plek
[00:24.36] Vergeet van gister
[00:27.60] Môre is nog 'n dag
[00:30.80] Saam sal ons huil
[00:33.31] En saam sal ons lag
[00:36.41] Bring die bokskitaar
[00:39.31] Want 'n man moet sing
[00:42.20] Ja, 'n man moet sing
[00:48.91] Manne dis 'n voorreg
[00:51.84] Om 'n hardekool te deel
[00:54.92] Al die bloedbroers bymekaar
[00:57.79] Waar die vlamme vriendskap seël
[01:01.38] Manne dis 'n voorreg
[01:03.93] Om hier vanaand te wees
[01:08.80] Onder die bosveldmaan
[01:11.56] Daar brand die hardekole saam
[01:19.75] Hardekole brand
[01:24.33] Manne dis 'n voorreg
[01:32.33] Hardekole brand
[01:35.42] Onder die bosveldmaan
[01:37.65] Daar brand die hardekole saam
[01:42.61] Dis die groen mopanie
[01:45.56] Ja dis die ou leiklip
[01:48.62] Dis al die sterre in die hemel
[01:51.67] Wat stil daar sit
[01:54.69] Luister almal saam
[01:57.72] Na die vuur wat praat
[02:00.88] Na die vuur wat praat
[02:07.54] Manne dis 'n voorreg
[02:10.59] Om 'n hardekool te deel
[02:13.21] Al die bloedbroers bymekaar
[02:16.17] Waar die vlamme vriendskap seël
[02:19.71] Manne dis 'n voorreg
[02:22.71] Om hier vanaand te wees
[02:27.40] Onder die bosveldmaan
[02:30.25] Daar brand die hardekole saam
[02:38.64] Hardekole brand
[02:43.06] Manne dis 'n voorreg
[02:50.54] Hardekole brand
[02:53.67] Onder die bosveldmaan
[02:56.19] Brand die hardekole saam
[03:01.38] Manne dis 'n voorreg
[03:04.20] Om 'n hardekool te deel
[03:07.24] Al die bloedbroers bymekaar
[03:10.22] Waar die vlamme vriendskap seël
[03:13.90] Manne dis 'n voorreg
[03:16.58] Om hier vanaand te wees
[03:20.77] Daar onder die bosveldmaan
[03:24.04] Daar brand die hardekole saam
[03:32.09] Hardekole brand
[03:37.15] Manne dis 'n voorreg
[03:44.50] Hardekole brand
[03:49.34] Manne dis 'n voorreg
[03:56.75] Hardekole brand
[04:01.28] Manne dis 'n voorreg
[04:09.20] Hardekole brand
[04:12.33] Daar onder die bosveldmaan
[04:14.60] Daar brand die hardekole saam
[04:18.41] Daar onder die bosveldmaan
[04:20.77] Daar praat die hardekole saam
[00:02.62] Duskant middernag
[00:05.79] Dis die manne se stories
[00:08.76] Oor die dag se jag
[00:11.91] Dis die knette van die hout
[00:14.96] Wat die vlamme lek
[00:18.04] Dis my hart se plek
[00:24.36] Vergeet van gister
[00:27.60] Môre is nog 'n dag
[00:30.80] Saam sal ons huil
[00:33.31] En saam sal ons lag
[00:36.41] Bring die bokskitaar
[00:39.31] Want 'n man moet sing
[00:42.20] Ja, 'n man moet sing
[00:48.91] Manne dis 'n voorreg
[00:51.84] Om 'n hardekool te deel
[00:54.92] Al die bloedbroers bymekaar
[00:57.79] Waar die vlamme vriendskap seël
[01:01.38] Manne dis 'n voorreg
[01:03.93] Om hier vanaand te wees
[01:08.80] Onder die bosveldmaan
[01:11.56] Daar brand die hardekole saam
[01:19.75] Hardekole brand
[01:24.33] Manne dis 'n voorreg
[01:32.33] Hardekole brand
[01:35.42] Onder die bosveldmaan
[01:37.65] Daar brand die hardekole saam
[01:42.61] Dis die groen mopanie
[01:45.56] Ja dis die ou leiklip
[01:48.62] Dis al die sterre in die hemel
[01:51.67] Wat stil daar sit
[01:54.69] Luister almal saam
[01:57.72] Na die vuur wat praat
[02:00.88] Na die vuur wat praat
[02:07.54] Manne dis 'n voorreg
[02:10.59] Om 'n hardekool te deel
[02:13.21] Al die bloedbroers bymekaar
[02:16.17] Waar die vlamme vriendskap seël
[02:19.71] Manne dis 'n voorreg
[02:22.71] Om hier vanaand te wees
[02:27.40] Onder die bosveldmaan
[02:30.25] Daar brand die hardekole saam
[02:38.64] Hardekole brand
[02:43.06] Manne dis 'n voorreg
[02:50.54] Hardekole brand
[02:53.67] Onder die bosveldmaan
[02:56.19] Brand die hardekole saam
[03:01.38] Manne dis 'n voorreg
[03:04.20] Om 'n hardekool te deel
[03:07.24] Al die bloedbroers bymekaar
[03:10.22] Waar die vlamme vriendskap seël
[03:13.90] Manne dis 'n voorreg
[03:16.58] Om hier vanaand te wees
[03:20.77] Daar onder die bosveldmaan
[03:24.04] Daar brand die hardekole saam
[03:32.09] Hardekole brand
[03:37.15] Manne dis 'n voorreg
[03:44.50] Hardekole brand
[03:49.34] Manne dis 'n voorreg
[03:56.75] Hardekole brand
[04:01.28] Manne dis 'n voorreg
[04:09.20] Hardekole brand
[04:12.33] Daar onder die bosveldmaan
[04:14.60] Daar brand die hardekole saam
[04:18.41] Daar onder die bosveldmaan
[04:20.77] Daar praat die hardekole saam