Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Beter Mens

๐Ÿ‘ค Francois Van Coke โ€ข ๐ŸŽผ Hierdie Is Die Lewe โ€ข โฑ๏ธ 3:31
๐ŸŽต 1262 characters
โฑ๏ธ 3:31 duration
๐Ÿ†” ID: 11845691

๐Ÿ“œ Lyrics

Ek wens ek was 'n beter mens
Hemel weet ek probeer al lank
Hoop altyd ek is 'n bietjie slimmer
Hemel weet dit sal help
Ek besef altyd te laat
Maar ander sien dit nooit
Ek besef daar is meer as genoeg
Hier op aarde oor

Die lewe sal nie wag nie
Maar jy sal
Ons onsekerheid sal val
Geen einde nie
Ons stop nie
Ons stop nie

Jou oรซ maak die lewe beter
Hemel weet ek kyk al lank
Alle twyfel wat verdwyn
Hemel weet ons het lank gewag
Ek besef dalk weer te laat
Maar ek sien dit nou
Ek besef daar is meer as genoeg
Hier op aarde oor

Die lewe sal nie wag nie
Maar jy sal
Ons onsekerheid sal val
Geen einde nie
Ons stop nie
Ons stop nie

Die lewe sal nie wag nie
Maar jy sal
Ons onsekerheid sal val
Geen einde nie
Ons stop nie
Ons stop nie

Ek wens ek was 'n beter mens
Hemel weet ek probeer al lank
Hoop altyd ek is 'n bietjie slimmer
Hemel weet dit sal help

Ek wens ek was 'n beter mens
Ek wens ek was 'n beter mens
Hemel weet
Hemel weet ek probeer al lank

Die lewe sal nie wag nie
Maar jy sal
Ons onsekerheid sal val
Geen einde nie
Ons stop nie
Ons stop nie

Die lewe sal nie wag nie
Maar jy sal
Ons onsekerheid sal val
Geen einde nie
Ons stop nie
Ons stop nie

Die lewe sal nie wag nie
Maar jy sal
Ons onsekerheid sal val
Geen einde nie
Ons stop nie
Ons stop nie

โฑ๏ธ Synced Lyrics

[00:06.76] Ek wens ek was 'n beter mens
[00:09.99] Hemel weet ek probeer al lank
[00:13.44] Hoop altyd ek is 'n bietjie slimmer
[00:16.10] Hemel weet dit sal help
[00:20.87] Ek besef altyd te laat
[00:23.58] Maar ander sien dit nooit
[00:27.79] Ek besef daar is meer as genoeg
[00:30.60] Hier op aarde oor
[00:38.04] Die lewe sal nie wag nie
[00:39.97] Maar jy sal
[00:41.77] Ons onsekerheid sal val
[00:45.57] Geen einde nie
[00:47.82] Ons stop nie
[00:49.45] Ons stop nie
[00:54.52] Jou oรซ maak die lewe beter
[00:57.48] Hemel weet ek kyk al lank
[01:01.21] Alle twyfel wat verdwyn
[01:04.66] Hemel weet ons het lank gewag
[01:08.48] Ek besef dalk weer te laat
[01:11.03] Maar ek sien dit nou
[01:15.59] Ek besef daar is meer as genoeg
[01:18.46] Hier op aarde oor
[01:24.06] Die lewe sal nie wag nie
[01:25.82] Maar jy sal
[01:27.79] Ons onsekerheid sal val
[01:31.58] Geen einde nie
[01:33.70] Ons stop nie
[01:35.21] Ons stop nie
[01:38.11] Die lewe sal nie wag nie
[01:39.92] Maar jy sal
[01:41.70] Ons onsekerheid sal val
[01:45.87] Geen einde nie
[01:47.72] Ons stop nie
[01:49.53] Ons stop nie
[02:05.96] Ek wens ek was 'n beter mens
[02:08.30] Hemel weet ek probeer al lank
[02:12.11] Hoop altyd ek is 'n bietjie slimmer
[02:15.25] Hemel weet dit sal help
[02:19.00] Ek wens ek was 'n beter mens
[02:22.84] Ek wens ek was 'n beter mens
[02:26.82] Hemel weet
[02:28.37] Hemel weet ek probeer al lank
[02:34.52] Die lewe sal nie wag nie
[02:36.63] Maar jy sal
[02:38.22] Ons onsekerheid sal val
[02:42.03] Geen einde nie
[02:44.12] Ons stop nie
[02:45.85] Ons stop nie
[02:48.78] Die lewe sal nie wag nie
[02:50.51] Maar jy sal
[02:52.48] Ons onsekerheid sal val
[02:56.18] Geen einde nie
[02:58.35] Ons stop nie
[03:00.15] Ons stop nie
[03:02.89] Die lewe sal nie wag nie
[03:04.64] Maar jy sal
[03:06.41] Ons onsekerheid sal val
[03:10.29] Geen einde nie
[03:12.45] Ons stop nie
[03:14.23] Ons stop nie
[03:30.12]

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings