Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Beter As Liefde

๐Ÿ‘ค Karlien Van Jaarsveld โ€ข ๐ŸŽผ Die Beste Tot Nou โ€ข โฑ๏ธ 3:45
๐ŸŽต 1393 characters
โฑ๏ธ 3:45 duration
๐Ÿ†” ID: 11960894

๐Ÿ“œ Lyrics

Ek weet my hart is voel
Maar ek laat jou hier in
Ek weet ek moet weghol
Maar ek sien n begin
Dit alles met jou
Ek verloor alle sin

Ek het jou nie verwag
Ek het jou nie beplan
Maar hoe besluit n mens
Waarheen jou pad sal gaan
Jy het my gewys hoe
Jy by may sou staan

Want daar is niks beter as liefde nie
Daars niks beter as jy
En ek weet ek verdien jou nie
Maar jy bly nog by my
En die liefde vergeet jou nie
En dit sal jou nooit onder kry
En ek glo wat ek se daars niks beter
Beter as liefde nie

Jy het so mooi gelyk
Jy het alles reg gedoen
Jy het deur my siel gekyk
Ek wou jou aanhou soen
En vir jou wys hoe
Jy vir my sou val

Hoe kon jy dit weerhou
Dit wat jy vir my voel
Die liefde vrees jou nie
Hy word vir jou bedoel
Hy sal jou intrek
En jou hart wegspoel

Want daars niks beter as liefde nie
Daars niks beter as jy
En ek weet ek verdien jou nie
Maar jy bly nog by my
En die liefde vergeet jou nie
En dit sal jou nooit onder kry
En ek glo wat ek se daars
Niks beter
Beter as liefde nie

Ek weet oor n 100 jaar
Sal ek nog steeds dieselfde se
Deur als by ons nog bymekaar
Want ek wil net vir jou he

Want daars niks beter as liefde nie
Daars niks beter as jy
En ek weet ek verdien jou nie
Maar jy bly nog by my
En die liefde vergeet jou nie
end dit sal jou nooit onder kry
En ek glo wat ek se daars niks beter
Beter as liefde nie

En ek glo wat ek se
Daars niks beter
Beter as liefde nie

โฑ๏ธ Synced Lyrics

[00:12.37] Ek weet my hart is voel
[00:14.75] Maar ek laat jou hier in
[00:17.08] Ek weet ek moet weghol
[00:19.24] Maar ek sien n begin
[00:21.52] Dit alles met jou
[00:23.62] Ek verloor alle sin
[00:30.48] Ek het jou nie verwag
[00:32.47] Ek het jou nie beplan
[00:34.84] Maar hoe besluit n mens
[00:37.47] Waarheen jou pad sal gaan
[00:39.55] Jy het my gewys hoe
[00:41.94] Jy by may sou staan
[00:45.90] Want daar is niks beter as liefde nie
[00:50.36] Daars niks beter as jy
[00:55.31] En ek weet ek verdien jou nie
[00:59.57] Maar jy bly nog by my
[01:04.23] En die liefde vergeet jou nie
[01:08.48] En dit sal jou nooit onder kry
[01:13.51] En ek glo wat ek se daars niks beter
[01:17.14] Beter as liefde nie
[01:24.02] Jy het so mooi gelyk
[01:26.61] Jy het alles reg gedoen
[01:28.76] Jy het deur my siel gekyk
[01:31.16] Ek wou jou aanhou soen
[01:33.15] En vir jou wys hoe
[01:35.51] Jy vir my sou val
[01:42.07] Hoe kon jy dit weerhou
[01:44.42] Dit wat jy vir my voel
[01:46.79] Die liefde vrees jou nie
[01:48.83] Hy word vir jou bedoel
[01:51.22] Hy sal jou intrek
[01:53.87] En jou hart wegspoel
[01:57.89] Want daars niks beter as liefde nie
[02:02.20] Daars niks beter as jy
[02:07.01] En ek weet ek verdien jou nie
[02:11.22] Maar jy bly nog by my
[02:16.02] En die liefde vergeet jou nie
[02:20.50] En dit sal jou nooit onder kry
[02:25.29] En ek glo wat ek se daars
[02:27.66] Niks beter
[02:29.16] Beter as liefde nie
[02:32.04] Ek weet oor n 100 jaar
[02:34.92] Sal ek nog steeds dieselfde se
[02:40.98] Deur als by ons nog bymekaar
[02:44.31] Want ek wil net vir jou he
[02:49.32] Want daars niks beter as liefde nie
[02:53.94] Daars niks beter as jy
[02:58.74] En ek weet ek verdien jou nie
[03:02.91] Maar jy bly nog by my
[03:07.65] En die liefde vergeet jou nie
[03:11.88] end dit sal jou nooit onder kry
[03:16.63] En ek glo wat ek se daars niks beter
[03:20.56] Beter as liefde nie
[03:26.05] En ek glo wat ek se
[03:28.19] Daars niks beter
[03:29.92] Beter as liefde nie
[03:33.36]

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings