Antibiotika
๐ต 888 characters
โฑ๏ธ 2:52 duration
๐ ID: 11961737
๐ Lyrics
Dit was 'n gelukskoot
Volksmoord vermy
Wie sรช Afrikaans is dood?
Jammer meneer, ek het my les geleer
Die goddelose
Het geen heenkome
Ruik soos tienergees
'n Bleek siel tussen die spoke
In donker Afrika is net donker vir die met oogklappe aan
Hy wat nie kan dink
Wie se harsings hard en stowwerig is
Mik vir my hart
Dit pomp wildernis hier binnekant
Ek's net 'n toeris
In my geboorteland
'n Gekwesde dier in 'n hok
Op antibiotika
Dis die waarheid wat my geweld aandoen
Ek leef in ongeloof
My leed is eindeloos
Wil jy stilstaan as ek voortgaan?
Wil jy stilstaan as ek voortgaan?
Hoe kan mens dink as jou hande altyd vasgebind is?
Mik vir my hart
Dit pomp wildernis hier binnekant
Ek's net 'n toeris
In my geboorteland
'n Gekweste dier in 'n hok
Op antibiotika
Mik vir my hart
Dit pomp wildernis hier binnekant
Ek's net 'n toeris
In my geboorteland
'n Gekweste dier in 'n hok
Op antibiotika
Volksmoord vermy
Wie sรช Afrikaans is dood?
Jammer meneer, ek het my les geleer
Die goddelose
Het geen heenkome
Ruik soos tienergees
'n Bleek siel tussen die spoke
In donker Afrika is net donker vir die met oogklappe aan
Hy wat nie kan dink
Wie se harsings hard en stowwerig is
Mik vir my hart
Dit pomp wildernis hier binnekant
Ek's net 'n toeris
In my geboorteland
'n Gekwesde dier in 'n hok
Op antibiotika
Dis die waarheid wat my geweld aandoen
Ek leef in ongeloof
My leed is eindeloos
Wil jy stilstaan as ek voortgaan?
Wil jy stilstaan as ek voortgaan?
Hoe kan mens dink as jou hande altyd vasgebind is?
Mik vir my hart
Dit pomp wildernis hier binnekant
Ek's net 'n toeris
In my geboorteland
'n Gekweste dier in 'n hok
Op antibiotika
Mik vir my hart
Dit pomp wildernis hier binnekant
Ek's net 'n toeris
In my geboorteland
'n Gekweste dier in 'n hok
Op antibiotika
โฑ๏ธ Synced Lyrics
[00:05.62] Dit was 'n gelukskoot
[00:08.10] Volksmoord vermy
[00:10.50] Wie sรช Afrikaans is dood?
[00:13.01] Jammer meneer, ek het my les geleer
[00:27.35] Die goddelose
[00:30.26] Het geen heenkome
[00:32.72] Ruik soos tienergees
[00:35.14] 'n Bleek siel tussen die spoke
[00:38.36] In donker Afrika is net donker vir die met oogklappe aan
[00:44.34] Hy wat nie kan dink
[00:46.23] Wie se harsings hard en stowwerig is
[00:50.37] Mik vir my hart
[00:55.77] Dit pomp wildernis hier binnekant
[01:01.14] Ek's net 'n toeris
[01:03.64] In my geboorteland
[01:06.21] 'n Gekwesde dier in 'n hok
[01:09.29] Op antibiotika
[01:18.54] Dis die waarheid wat my geweld aandoen
[01:23.60] Ek leef in ongeloof
[01:26.10] My leed is eindeloos
[01:29.32] Wil jy stilstaan as ek voortgaan?
[01:32.47] Wil jy stilstaan as ek voortgaan?
[01:35.20] Hoe kan mens dink as jou hande altyd vasgebind is?
[01:40.96] Mik vir my hart
[01:46.56] Dit pomp wildernis hier binnekant
[01:52.03] Ek's net 'n toeris
[01:54.33] In my geboorteland
[01:57.26] 'n Gekweste dier in 'n hok
[02:00.07] Op antibiotika
[02:17.90] Mik vir my hart
[02:23.73] Dit pomp wildernis hier binnekant
[02:28.68] Ek's net 'n toeris
[02:31.23] In my geboorteland
[02:33.91] 'n Gekweste dier in 'n hok
[02:36.83] Op antibiotika
[00:08.10] Volksmoord vermy
[00:10.50] Wie sรช Afrikaans is dood?
[00:13.01] Jammer meneer, ek het my les geleer
[00:27.35] Die goddelose
[00:30.26] Het geen heenkome
[00:32.72] Ruik soos tienergees
[00:35.14] 'n Bleek siel tussen die spoke
[00:38.36] In donker Afrika is net donker vir die met oogklappe aan
[00:44.34] Hy wat nie kan dink
[00:46.23] Wie se harsings hard en stowwerig is
[00:50.37] Mik vir my hart
[00:55.77] Dit pomp wildernis hier binnekant
[01:01.14] Ek's net 'n toeris
[01:03.64] In my geboorteland
[01:06.21] 'n Gekwesde dier in 'n hok
[01:09.29] Op antibiotika
[01:18.54] Dis die waarheid wat my geweld aandoen
[01:23.60] Ek leef in ongeloof
[01:26.10] My leed is eindeloos
[01:29.32] Wil jy stilstaan as ek voortgaan?
[01:32.47] Wil jy stilstaan as ek voortgaan?
[01:35.20] Hoe kan mens dink as jou hande altyd vasgebind is?
[01:40.96] Mik vir my hart
[01:46.56] Dit pomp wildernis hier binnekant
[01:52.03] Ek's net 'n toeris
[01:54.33] In my geboorteland
[01:57.26] 'n Gekweste dier in 'n hok
[02:00.07] Op antibiotika
[02:17.90] Mik vir my hart
[02:23.73] Dit pomp wildernis hier binnekant
[02:28.68] Ek's net 'n toeris
[02:31.23] In my geboorteland
[02:33.91] 'n Gekweste dier in 'n hok
[02:36.83] Op antibiotika