Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Hart Breek

๐Ÿ‘ค Demi Lee Moore โ€ข ๐ŸŽผ Hart Breek โ€ข โฑ๏ธ 3:20
๐ŸŽต 1659 characters
โฑ๏ธ 3:20 duration
๐Ÿ†” ID: 11982668

๐Ÿ“œ Lyrics

(Oh-oh-oh-whoa)
(Oh-oh-oh-whoa)

Ek kan jou voel as jy na my kyk
Trek my in, neem jou tyd, ek wil nie hier uit
Ek kan jou vol oor my hele lyf
Dis jou oe wat so praat, neem my ver en wyd
Want elke keer as ek voel ek's in
Voel dit reg, hou my hier, want dit maak net sin

Al dans ek nie, dans ek saam met jou
Draai my in, draai my uit, ek wil vashou aan jou
En as jy voel ek gaan val dan moet jy net weet
Doen my 'n guns ek wil vra dat jy tog net nie my hart breek

(Whoa-oh-oh-oh-oh-oh)
(Whoa-oh-oh-oh-oh-oh)
(Oh-oh-oh-oh-oh-oh-whoa)
Doen my 'n guns ek wil vra dat jy tog net nie my hart breek

Steeds my beste vriend, ek wil net hier bly
Jy is als, ek kan net nie genoeg van jou kry
Ek weet mense gooi woorde so heen en weer
Maar as jy praat gee jy raad, ek wil meer van jou leer

Want elke keer as ek voel ek's in
Voel dit reg, hou my hier, want dit maak net sin
Al dans ek nie, dans ek saam met jou
Draai my in, draai my uit, ek wil vashou aan jou
As jy voel ek gaan val dan moet jy net weet
Doen my 'n guns, ek wil vra dat jy tog net nie my hart breek

(Whoa-oh-oh-oh-oh-oh-oh)
(Whoa-oh-oh-oh-oh-oh-oh)
(Oh-oh-oh-oh-oh-oh-whoa)
Doen my 'n guns, ek wil vra dat jy tog net nie my hart breek

(Whoa-oh-oh-oh-oh-oh-oh)
(Whoa-oh-oh-oh-oh-oh-oh)
(Oh-oh-oh-oh-oh-oh-whoa)
Doen my 'n guns, ek wil vra dat jy tog net nie my hart breek

Al dans ek nie, dans ek saam met jou
Draai my in, draai my uit, ek wil vashou aan jou
En as jy voel ek gaan val dan moet jy net weet
Doen my 'n guns ek wil vra dat jy tog net nie my hart breek

(Whoa-oh-oh-oh-oh-oh-oh)
(Whoa-oh-oh-oh-oh-oh-oh)
(Oh-oh-oh-oh-oh-oh-whoa)
Doen my 'n guns, ek wil vra dat jy tog net nie my hart breek

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings