Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Besonders

๐Ÿ‘ค Barto โ€ข ๐ŸŽผ Besonders โ€ข โฑ๏ธ 3:19
๐ŸŽต 1855 characters
โฑ๏ธ 3:19 duration
๐Ÿ†” ID: 11996068

๐Ÿ“œ Lyrics

Daar is niks nuuts onder die son nie
Of so het ek gedink
Want al ek vir haar kyk, die manier hoe sy lyk
Laat sy my in die grond wegsink
Nie gedink daar's meer om te leer nie
Toe hoor ek haar lag
Sy's die plat op aarde, Vrydagaande, kaalvoet op die strand
En op die einde van die dag hoop ek sy weet sy's besonders
Ja, sy's meer soos 'n wonderwerk vir my
Moet my nie eers laat begin by haar glimlag
Wat perfek sit onder haar twee oe
Hoop sy weet sy's so besonders
Daar's niemand anders waarsonder ek kan bly
Ja, sy's een van 'n soort
Sy's die een waar ek hoort
En ek hoop sy hoor
Dat ek dink sy's besonders
Donners besonders

Sy speel dromme met my hart
My hart klop net 'n kwart
Sy's die ritme in my kop wat my siel omdop tot dit stop (ha-ha)
Sy weet nie mooi, hoe mooi ek weet nie
Maar ek weet sy
Het 'n lyf soos vonkelwyn laat die wereld verdwyn maar
As dit afhang van my
Sal sy weet sy's besonders
Ja, sy's meer soos 'n wonderwerk vir my
Moet my nie eers laat begin by haar glimlag
Wat perfek sit onder haar twee oe
Hoop sy weet sy's so besonders
Daar's niemand anders waarsonder ek kan bly
Ja, sy's een van 'n soort
Sy's die een waar ek hoort
En ek hoop sy hoor
Dat ek dink sy's besonders
Daar's niemand anders waarsonder ek kan bly
Ja, sy's een van 'n soort
Sy's die een waar ek hoort
En ek hoop sy hoor
Dat ek dink sy's besonders
Donners besonders

Sy's my uitsig op die berg waar die horison verf
Sy's die noot van elke snaar op my boks kitaar
Sy's een van 'n soort
Sy's die een waar ek hoort
En ek hoop sy hoor
Dat ek dink sy's besonders
Ja, sy's meer soos 'n wonderwerk vir my
Moet my nie eers laat begin by haar glimlag
Wat perfek sit onder haar twee oe
Hoop sy weet sy's so besonders
Daar's niemand anders waarsonder ek kan bly
Ja, sy's een van 'n soort
Sy's die een waar ek hoort
En ek hoop sy hoor
Dat ek dink sy's besonders
Donners besonders

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings