Home 🎬 Bollywood 🎡 Pakistani 🎀 English Pop

Pampoen

πŸ‘€ Steve Hofmeyr β€’ 🎼 Grootste Platinum Treffers β€’ ⏱️ 4:07
🎡 1487 characters
⏱️ 4:07 duration
πŸ†” ID: 12004145

πŸ“œ Lyrics

Sing, sing jou woorde teen my vas
Bring, jou hele lewe in 'n tas
Vat 'n trein na Bloemfontein en die 506 na Petrus Steyn en as jy wil
Vat daar 'n bicycle
Volg, volg die grondpad teen die bult
Hol, oor die velde as jy wil
Hier wag ek die jare om vir 'n stofwolk op die horison of iets soortgelyk
Wat soos jy lyk
Ek't nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen en 'n trekker wat se tyres lek
Vir alles wat ek aan jou gedoen het kom jy by my intrek
Ek't nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen en 'n plaas wat ek afbetaal
Vir alles wat ek aan jou gedoen het kom jy om my te haal
Stuur, stuur my liefde vir jou ma
Maar as jy kom los haar net daar
Want hier's net plek vir drie van ons dis ek en jy en 'n af-oor hond
Sy naam is Roof
Maar hy's al jare doof
Bring, bring daai goedjies wat jou pla
En ek maak 'n ring van ogies draad
Ek spaar nog vir die diamant en 'n donkiekar vir die predikant, ek sal moet blomme leen
Tot dit eendag reΓ«n
Ek't nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen en 'n trekker wat se tyres lek
Vir alles wat ek aan jou gedoen het kom jy by my intrek
Ek't nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen en 'n plaas wat ek afbetaal
Vir alles wat ek aan jou gedoen het kom jy om my te haal
Ek't nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen en 'n trekker wat se tyres lek
Vir alles wat ek aan jou gedoen het kom jy by my intrek
Ek't nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen en 'n plaas wat ek afbetaal
Vir alles wat ek aan jou gedoen het kom jy om my te haal
Kom jy om my te haal

⏱️ Synced Lyrics

[00:06.72] Sing, sing jou woorde teen my vas
[00:15.09] Bring, jou hele lewe in 'n tas
[00:22.90] Vat 'n trein na Bloemfontein en die 506 na Petrus Steyn en as jy wil
[00:33.96] Vat daar 'n bicycle
[00:38.92] Volg, volg die grondpad teen die bult
[00:46.87] Hol, oor die velde as jy wil
[00:54.99] Hier wag ek die jare om vir 'n stofwolk op die horison of iets soortgelyk
[01:06.27] Wat soos jy lyk
[01:10.22] Ek't nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen en 'n trekker wat se tyres lek
[01:18.97] Vir alles wat ek aan jou gedoen het kom jy by my intrek
[01:26.27] Ek't nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen en 'n plaas wat ek afbetaal
[01:34.79] Vir alles wat ek aan jou gedoen het kom jy om my te haal
[01:46.98] Stuur, stuur my liefde vir jou ma
[01:54.85] Maar as jy kom los haar net daar
[02:02.48] Want hier's net plek vir drie van ons dis ek en jy en 'n af-oor hond
[02:10.21] Sy naam is Roof
[02:14.04] Maar hy's al jare doof
[02:18.73] Bring, bring daai goedjies wat jou pla
[02:26.61] En ek maak 'n ring van ogies draad
[02:34.74] Ek spaar nog vir die diamant en 'n donkiekar vir die predikant, ek sal moet blomme leen
[02:46.15] Tot dit eendag reΓ«n
[02:50.21] Ek't nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen en 'n trekker wat se tyres lek
[02:58.34] Vir alles wat ek aan jou gedoen het kom jy by my intrek
[03:06.22] Ek't nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen en 'n plaas wat ek afbetaal
[03:14.70] Vir alles wat ek aan jou gedoen het kom jy om my te haal
[03:22.31] Ek't nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen en 'n trekker wat se tyres lek
[03:30.35] Vir alles wat ek aan jou gedoen het kom jy by my intrek
[03:38.14] Ek't nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen en 'n plaas wat ek afbetaal
[03:46.80] Vir alles wat ek aan jou gedoen het kom jy om my te haal
[03:54.57] Kom jy om my te haal

⭐ Rate These Lyrics

β˜†β˜†β˜†β˜†β˜†
Average: 0.0/5 β€’ 0 ratings