Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Sien Jou Weer

👤 Coenie De Villiers 🎼 Karoonagte ⏱️ 3:38
🎵 675 characters
⏱️ 3:38 duration
🆔 ID: 12018464

📜 Lyrics

jou weer
Op 'n straathoek eendag weer
Sien jou weer
Maar totdat dit gebeur
Onthou my
Ja onthou my
As die één wat jou altyd sal liefhê

Sien jou weer
Langs 'n boulevard in Parys
Sien jou weer
Maar tot ons paadjies kruis
Onthou my
Ja onthou my
As die één wat jou altyd sal liefhê

Wie's ons om te bepaal
Wie 't gewen?
Wie 't gefaal?
Wie kan tog sê waar die antwoord dan lê?

Onthou my
Ja onthou my
As die één wat jou altyd sal liefhê

Sien jou weer
Oor 'n glasie Cabernet
Sien jou weer
Maar totdat jy kom bly
Onthou my
Ja onthou my
As die één wat jou altyd sal liefhê

Wie's ons om te bepaal
Wie 't gewen?
Wie 't gefaal?
Wie kan tog sê waar die antwoord dan lê?

⏱️ Synced Lyrics

[00:23.72] jou weer
[00:27.62] Op 'n straathoek eendag weer
[00:31.54] Sien jou weer
[00:35.49] Maar totdat dit gebeur
[00:39.75] Onthou my
[00:41.58] Ja onthou my
[00:43.64] As die één wat jou altyd sal liefhê
[00:51.24] Sien jou weer
[00:55.49] Langs 'n boulevard in Parys
[00:59.49] Sien jou weer
[01:02.36] Maar tot ons paadjies kruis
[01:07.75] Onthou my
[01:09.32] Ja onthou my
[01:11.44] As die één wat jou altyd sal liefhê
[01:20.47] Wie's ons om te bepaal
[01:24.75] Wie 't gewen?
[01:25.45] Wie 't gefaal?
[01:28.61] Wie kan tog sê waar die antwoord dan lê?
[01:51.66] Onthou my
[01:53.40] Ja onthou my
[01:55.30] As die één wat jou altyd sal liefhê
[02:18.87] Sien jou weer
[02:23.38] Oor 'n glasie Cabernet
[02:27.58] Sien jou weer
[02:31.13] Maar totdat jy kom bly
[02:35.33] Onthou my
[02:37.28] Ja onthou my
[02:39.07] As die één wat jou altyd sal liefhê
[02:48.35] Wie's ons om te bepaal
[02:52.37] Wie 't gewen?
[02:53.32] Wie 't gefaal?
[02:56.57] Wie kan tog sê waar die antwoord dan lê?
[03:01.09]

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings