Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Lag tot jy huil

๐Ÿ‘ค Franja du Plessis โ€ข ๐ŸŽผ Hittegolf โ€ข โฑ๏ธ 3:26
๐ŸŽต 1389 characters
โฑ๏ธ 3:26 duration
๐Ÿ†” ID: 12043206

๐Ÿ“œ Lyrics

Partykeer moet jy 'n oomblik vat vir jouself
en kyk na alles in jou en nog dieper delf
Tussen die gejaag waarin ons, onself bevind
Jy kry dit net die een keer so gebruik dit mooi
sodat jy die mense nader nooi
Staal die lig uit want dit trek ander in

Dit gaan jou niks kos
om net 'n smile vir iemand te los

Lag tot jy huil terwyl jy dans as of niemand kyk nie
Om en om soek hom moenie omgee hoe jy lyk nie
Dit is nou wat jy vir altyd sal onthou
Lag tot jy huil terwyl jy sing asof niemand hoor nie
Noot vir noot, gaan groot, moenie sterre verloor nie
Dit is daar dat jy besef jy kan
Jy kan land op die maan

Ons is almal hier geplaas vir 'n doel
Gaan sit jouself in iemand anders se stoel
Dis te maklik om ander so te kan oordeel
Maar gaan jou niks kos
om net 'n smile vir iemand te los

Lag tot jy huil terwyl jy dans as of niemand kyk nie
Om en om soek hom moenie omgee hoe jy lyk nie
Dit is nou wat jy vir altyd sal onthou
Lag tot jy huil terwyl jy sing asof niemand hoor nie
Noot vir noot, gaan groot, moenie sterre verloor nie
Dit is daar dat jy besef jy kan
Jy kan land op die maan

Lag tot jy huil terwyl jy dans as of niemand kyk nie
Om en om soek hom moenie omgee hoe jy lyk nie
Dit is nou wat jy vir altyd sal onthou
Lag tot jy huil terwyl jy sing asof niemand hoor nie
Noot vir noot, gaan groot, moenie sterre verloor nie
Dit is daar dat jy besef jy kan
Jy kan land op die maan

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings