Ek Dink Aan Jou (Radio Edit)
🎵 1112 characters
⏱️ 3:29 duration
🆔 ID: 12055677
📜 Lyrics
Buitekant lê 'n tarentaal se veer
En ek wonder wat ek hieruit kan leer
Daar is baie myle tussen doen en sê
Want alles wat is
Was al gewees
Om agter 'n glashuis
Se deur te staan
En hoop niemand sien jou daar
'n Honderd en een besluite geneem maar alles bly
Ongedaan
Ek ruik die soet geur
Van muskus
Wat hang in die gang
En ek dink aan die pêrels op jou lyf
Buitekant lê die sneeu en wag om 'n sneeuman te word wat breed glimlag
Ek wil niks meer bewys nie ek het my versoen
Ek het alle stasies aangedoen
Ek het die lewe se vreemde paaie geloop
'n Goeie begrip is net 'n halwe woord
Aandagtig gesit, ek het die tyd bekyk
Alles gedoen wat gedoen moes word
Ek ruik die soet geur
Van muskus
Wat hang in jou gang
En ek dink aan die pêrels op jou lyf
Ek ruik die soet geur
Van muskus
Wat hang in die gang
En ek dink aan die pêrels op jou lyf
Ek ruik die soet geur
Van muskus
Wat hang in die gang
En ek dink aan die pêrels op jou lyf
O, ek ruik die soet geur
Van muskus
Wat hang in die gang
O en ek dink aan die pêrels op jou lyf
Mmm en ek dink aan die pêrels op jou lyf

⏱️ Synced Lyrics
[00:08.40] Buitekant lê 'n tarentaal se veer
[00:12.12] En ek wonder wat ek hieruit kan leer
[00:16.30] Daar is baie myle tussen doen en sê
[00:20.73] Want alles wat is
[00:23.17] Was al gewees
[00:24.15] Om agter 'n glashuis
[00:26.52] Se deur te staan
[00:28.52] En hoop niemand sien jou daar
[00:32.86] 'n Honderd en een besluite geneem maar alles bly
[00:39.81] Ongedaan
[00:40.66] Ek ruik die soet geur
[00:43.11] Van muskus
[00:45.37] Wat hang in die gang
[00:49.26] En ek dink aan die pêrels op jou lyf
[01:10.49] Buitekant lê die sneeu en wag om 'n sneeuman te word wat breed glimlag
[01:18.23] Ek wil niks meer bewys nie ek het my versoen
[01:22.51] Ek het alle stasies aangedoen
[01:26.55] Ek het die lewe se vreemde paaie geloop
[01:30.82] 'n Goeie begrip is net 'n halwe woord
[01:34.93] Aandagtig gesit, ek het die tyd bekyk
[01:38.97] Alles gedoen wat gedoen moes word
[01:43.01] Ek ruik die soet geur
[01:45.39] Van muskus
[01:47.55] Wat hang in jou gang
[01:51.20] En ek dink aan die pêrels op jou lyf
[02:11.98] Ek ruik die soet geur
[02:14.39] Van muskus
[02:16.54] Wat hang in die gang
[02:20.32] En ek dink aan die pêrels op jou lyf
[02:28.68] Ek ruik die soet geur
[02:30.96] Van muskus
[02:32.91] Wat hang in die gang
[02:36.74] En ek dink aan die pêrels op jou lyf
[02:44.86] O, ek ruik die soet geur
[02:47.52] Van muskus
[02:49.50] Wat hang in die gang
[02:53.30] O en ek dink aan die pêrels op jou lyf
[03:01.30] Mmm en ek dink aan die pêrels op jou lyf
[03:09.73] Mmm en ek dink aan die pêrels op jou lyf