Geheueverlies
🎵 2162 characters
⏱️ 3:26 duration
🆔 ID: 12114075
📜 Lyrics
Tel al my pelle op
Koop weer 'n ton dop
Laat ons kan afskop
Jy kan my op top
Bring die speaker nader
Sit bietjie harder
Onthou sy charger
Vir bietjie later
Soek my sonbrille
Deur die gemors van gisteraand
Oe, ek tel my skille
Hoeveel het ek oor na die aand
Nog genoeg om 'n pie te koop
'n Regmaker klink nie oorboord nie
Sy sê, Eloff ek voel soos die dood
Maar vanaand gaan ons weer groot (groot)
Tel al my pelle op
Koop weer 'n ton dop
Laat ons kan afskop
Jy kan my op top
Bring die speaker nader
Sit bietjie harder
Onthou sy charger
Vir bietjie later
Wat van 'n bietjie gatskuur oor 'n uur
Ek kan hierdie taak later instuur
(Moes my vakke beter gekies het, ag prof askies)
Ek ly aan geheueverlies
(Ek weet) Sy gaan my punte kos
(Maar ons) Bly mos altyd dors
(Moes my vakke beter gekies het, ag prof askies)
Môre ly ek aan geheueverlies
Sy soek haar lipstick
Maar dis 'n kunswerk op my nek
Ons kan weer skilder, mmm maar op 'n ander plek
Halwe touch-up en sy's klaar
Eers die toets en dan die bar
Sal by haar moet notas koop
Kom ons gaan weer groot (groot)
Sy tel haar pelle op
Koop nog 'n ton dop
Laat ons kan afskop
Jy kan haar op top
Bring die speaker nader
Sit bietjie harder
Onthou sy charger
Vir bietjie later
Wat van 'n bietjie gatskuur oor 'n uur
Ek kan hierdie taak later instuur
(Moes my vakke beter kies, ag prof askies)
Ek ly aan geheueverlies
(Ek weet) Sy gaan my punte kos
(Maar ons) Bly mos altyd dors
(Moes my vakke beter kies, ag prof askies)
Môre ly ek aan geheueverlies
Beer-pong is oop die hele aand
Die vibe en alles is aangenaam
Miskien later bietjie uit gaan
Kom ons kyk wat ons onthou vanaand
Beer-pong is oop die hele aand
Haar vibe en alles is aangenaam

Môre ly ek aan
Ly ek aan geheueverlies

⏱️ Synced Lyrics
[00:00.46] Tel al my pelle op
[00:02.27] Koop weer 'n ton dop
[00:03.71] Laat ons kan afskop
[00:05.38] Jy kan my op top
[00:06.55] Bring die speaker nader
[00:08.12] Sit bietjie harder
[00:09.63] Onthou sy charger
[00:11.01] Vir bietjie later
[00:12.77] Soek my sonbrille
[00:14.99] Deur die gemors van gisteraand
[00:17.89] Oe, ek tel my skille
[00:20.49] Hoeveel het ek oor na die aand
[00:24.12] Nog genoeg om 'n pie te koop
[00:27.33] 'n Regmaker klink nie oorboord nie
[00:30.38] Sy sê, Eloff ek voel soos die dood
[00:32.85] Maar vanaand gaan ons weer groot (groot)
[00:36.65] Tel al my pelle op
[00:38.70] Koop weer 'n ton dop
[00:40.19] Laat ons kan afskop
[00:41.62] Jy kan my op top
[00:42.98] Bring die speaker nader
[00:44.55] Sit bietjie harder
[00:46.12] Onthou sy charger
[00:47.41] Vir bietjie later
[00:48.92] Wat van 'n bietjie gatskuur oor 'n uur
[00:52.09] Ek kan hierdie taak later instuur
[00:54.87] (Moes my vakke beter gekies het, ag prof askies)
[00:57.45] Ek ly aan geheueverlies
[01:00.74] (Ek weet) Sy gaan my punte kos
[01:03.81] (Maar ons) Bly mos altyd dors
[01:06.65] (Moes my vakke beter gekies het, ag prof askies)
[01:09.30] Môre ly ek aan geheueverlies
[01:12.98] Sy soek haar lipstick
[01:15.06] Maar dis 'n kunswerk op my nek
[01:18.49] Ons kan weer skilder, mmm maar op 'n ander plek
[01:23.94] Halwe touch-up en sy's klaar
[01:27.38] Eers die toets en dan die bar
[01:30.72] Sal by haar moet notas koop
[01:33.45] Kom ons gaan weer groot (groot)
[01:37.06] Sy tel haar pelle op
[01:38.61] Koop nog 'n ton dop
[01:40.05] Laat ons kan afskop
[01:41.55] Jy kan haar op top
[01:42.93] Bring die speaker nader
[01:44.48] Sit bietjie harder
[01:46.04] Onthou sy charger
[01:47.59] Vir bietjie later
[01:49.02] Wat van 'n bietjie gatskuur oor 'n uur
[01:51.94] Ek kan hierdie taak later instuur
[01:54.78] (Moes my vakke beter kies, ag prof askies)
[01:57.55] Ek ly aan geheueverlies
[02:00.93] (Ek weet) Sy gaan my punte kos
[02:03.73] (Maar ons) Bly mos altyd dors
[02:06.78] (Moes my vakke beter kies, ag prof askies)
[02:09.15] Môre ly ek aan geheueverlies
[02:12.85] Beer-pong is oop die hele aand
[02:15.67] Die vibe en alles is aangenaam
[02:18.82] Miskien later bietjie uit gaan
[02:22.12] Kom ons kyk wat ons onthou vanaand
[02:24.61] Beer-pong is oop die hele aand
[02:27.64] Haar vibe en alles is aangenaam
[02:30.86] Miskien later bietjie uit gaan
[02:36.32] Tel al my pelle op
[02:37.92] Koop nog 'n ton dop
[02:39.23] Laat ons kan afskop
[02:40.71] Jy kan my op top
[02:42.27] Bring die speaker nader
[02:43.73] Sit bietjie harder
[02:45.13] Onthou sy charger
[02:46.63] Vir bietjie later
[02:48.28] Wat van 'n bietjie gatskuur oor 'n uur
[02:51.25] Ek kan hierdie taak later instuur
[02:54.09] (Moes my vakke beter kies, ag prof askies)
[02:56.74] Ek ly aan geheueverlies
[03:00.19] (Ek weet) Sy gaan my punte kos
[03:03.17] (Maar ons) Bly mos altyd dors
[03:05.88] (Moes my vakke beter kies, ag prof askies)
[03:08.58] Môre ly ek aan
[03:11.00] Ly ek aan geheueverlies
[03:15.33]