Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Boer is 'n Bok (feat. Ricus Nel)

๐Ÿ‘ค Appel โ€ข ๐ŸŽผ Hardwerkende Man โ€ข โฑ๏ธ 3:13
๐ŸŽต 1712 characters
โฑ๏ธ 3:13 duration
๐Ÿ†” ID: 12120078

๐Ÿ“œ Lyrics

Ou Ricky is gebore daar in Rustenburg
Tussen boere en myners het hy vure geblus
Die pompie gekap tot almal dans
Tot die hele dorp drink uit een glas

Apie is 'n man van Brits, North West
Op die Thabazimbi pad, skrop hy nes
By Beestekraal stasie hoor hy praat
Hoe die boere vanaand dorp toe gaan
Want, 'n boer is 'n bok, en 'n bok is 'n bliksem
Daar waar dit rof is, sal hy kop eerste inspring
Taaier as 'n ratel, eet net pap en vleis
Kake so sterk, kan deur 'n dropper byt
As die liggies die boere na die dorp toe roep
Dan kom die nonnas uit vir huisbesoek
Dit lyk soos iets uit 'n cowboy fliek
"Apie, hou my dop, "check" hierrie trick"

Op die myn het hy gedraf, tot die byle huil
Sy "toolkas" was gepak, en sy hanne vuil
In die pubs het hy gesing tot die "graveyard shift"
Sy Poegie was gesteel, so hy vang maar"lift"
Die karpe het geloop langs die rivier
Mampoer het hy gestook, want wyn was duur
Hy maak sy broek met 'n geelslang vas
Pak alles wat hy het in 'n ou skooltas

Want, 'n boer is 'n bok, en 'n bok is 'n bliksem
Daar waar dit rof is, sal hy kop eerste inspring
Taaier as 'n ratel, eet net pap en vleis
Kake so sterk, kan deur 'n dropper byt
As die liggies die boere na die dorp toe roep
Dan kom die nonnas uit vir huisbesoek
Dit lyk soos iets uit 'n cowboy fliek
"Apie, hou my dop, "check" hierrie trick"

Want, 'n boer is 'n bok, en 'n bok is 'n bliksem
Daar waar dit rof is, sal hy kop eerste inspring
Taaier as 'n ratel, eet net pap en vleis
Kake so sterk, kan deur 'n dropper byt
As die liggies die boere na die dorp toe roep
Dan kom die nonnas uit vir huisbesoek
Dit lyk soos iets uit 'n cowboy fliek
"Apie, hou my dop, "check" hierrie trick"

Want, 'n boer is 'n bok, en 'n bok is 'n bliksem

โฑ๏ธ Synced Lyrics

[00:13.62] Ou Ricky is gebore daar in Rustenburg
[00:16.37] Tussen boere en myners het hy vure geblus
[00:18.78] Die pompie gekap tot almal dans
[00:21.10] Tot die hele dorp drink uit een glas
[00:27.94] Apie is 'n man van Brits, North West
[00:30.50] Op die Thabazimbi pad, skrop hy nes
[00:33.28] By Beestekraal stasie hoor hy praat
[00:35.36] Hoe die boere vanaand dorp toe gaan
[00:42.07] Want, 'n boer is 'n bok, en 'n bok is 'n bliksem
[00:47.37] Daar waar dit rof is, sal hy kop eerste inspring
[00:52.43] Taaier as 'n ratel, eet net pap en vleis
[00:54.60] Kake so sterk, kan deur 'n dropper byt
[00:57.03] As die liggies die boere na die dorp toe roep
[00:59.40] Dan kom die nonnas uit vir huisbesoek
[01:01.92] Dit lyk soos iets uit 'n cowboy fliek
[01:04.43] "Apie, hou my dop, "check" hierrie trick"
[01:07.18]
[01:21.45] Op die myn het hy gedraf, tot die byle huil
[01:23.64] Sy "toolkas" was gepak, en sy hanne vuil
[01:26.11] In die pubs het hy gesing tot die "graveyard shift"
[01:28.46] Sy Poegie was gesteel, so hy vang maar"lift"
[01:32.98] Die karpe het geloop langs die rivier
[01:35.56] Mampoer het hy gestook, want wyn was duur
[01:37.59] Hy maak sy broek met 'n geelslang vas
[01:40.57] Pak alles wat hy het in 'n ou skooltas
[01:47.25] Want, 'n boer is 'n bok, en 'n bok is 'n bliksem
[01:51.98] Daar waar dit rof is, sal hy kop eerste inspring
[01:57.44] Taaier as 'n ratel, eet net pap en vleis
[01:59.92] Kake so sterk, kan deur 'n dropper byt
[02:01.92] As die liggies die boere na die dorp toe roep
[02:04.48] Dan kom die nonnas uit vir huisbesoek
[02:06.97] Dit lyk soos iets uit 'n cowboy fliek
[02:09.34] "Apie, hou my dop, "check" hierrie trick"
[02:12.02]
[02:22.06] Want, 'n boer is 'n bok, en 'n bok is 'n bliksem
[02:26.86] Daar waar dit rof is, sal hy kop eerste inspring
[02:31.94] Taaier as 'n ratel, eet net pap en vleis
[02:34.30] Kake so sterk, kan deur 'n dropper byt
[02:36.86] As die liggies die boere na die dorp toe roep
[02:39.11] Dan kom die nonnas uit vir huisbesoek
[02:41.37] Dit lyk soos iets uit 'n cowboy fliek
[02:44.13] "Apie, hou my dop, "check" hierrie trick"
[02:46.83]
[03:00.28] Want, 'n boer is 'n bok, en 'n bok is 'n bliksem
[03:08.11]

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings