Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Raas in Die Straat

๐Ÿ‘ค Spoegwolf โ€ข ๐ŸŽผ Droombrief โ€ข โฑ๏ธ 2:21
๐ŸŽต 283 characters
โฑ๏ธ 2:21 duration
๐Ÿ†” ID: 12160026

๐Ÿ“œ Lyrics

As dit raas in die straat
Dink ek aan jou
Op die bed met jou blou aan
En die vierkant horlosie
5 minute vroeg, wel ek het 30 jaar gewag

Ooh

As dit swaar om my raak, strek ek na jou
Kan jy my uit my hel help
Nee ek sal saam met jou val
Waarookal jy val
Wel ek het 30 jaar gewag

Ooh

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings