Woestersous
๐ต 1835 characters
โฑ๏ธ 3:42 duration
๐ ID: 12161855
๐ Lyrics
As jy kom kuier
Maak jy my suiker
'n Bietjie onstabiel
Dan eet ek tjoklits
As jy my vasdruk
Raak ek net koorsig
Brand soos Tabasco sous
Hier in my are
Jy gee my kilojoules
Maar dit is alles cool
Ek smaak jou stukkend soos Woestersous
Soos bacon, eiers en jam op toast
Soos tjoppies op die vuur waaraan ek wil kou
Maak jy my honger vir meer van jou
Ek is verslaaf aan jou soos Aromat
Jy smelt soos melktert hier in my bek
Soos potjiekos en pap op 'n Sondag middag
Maak jy my net soveel meer lus vir jou
(Lus vir jou)
(Lus vir jou)
As jy my french kiss
Raak dit fantasies
Ek soek jou hot cross buns
Vergeet van Banting
As ons karfoefel
My pols raak tjoepstil
Kan jy die dokter bel?
Jy smaak soos vetkoek
Jy gee my carbo load
Maar ek sien glad nie fout

Yes, Tim Noakes sรช ek eet te veel
Maar ek dink nie hy verstaan nie
Nee hy kan gaan speel
Want jou lyfie stoot my cholesterol op
Proe net so lekker soos Jelly Tots
Yes, Weigh Less dink ek skep te veel
Maar jy's heeltemal te lekker om met hulle te deel
Want jou lippies maak my belt te styf
So ek doop jou in my koffie soos boere beskuit

Lus vir jou

โฑ๏ธ Synced Lyrics
[00:18.35] As jy kom kuier
[00:21.49] Maak jy my suiker
[00:23.86] 'n Bietjie onstabiel
[00:26.91] Dan eet ek tjoklits
[00:28.82] As jy my vasdruk
[00:31.03] Raak ek net koorsig
[00:33.37] Brand soos Tabasco sous
[00:36.37] Hier in my are
[00:38.35] Jy gee my kilojoules
[00:43.16] Maar dit is alles cool
[00:45.35] Ek smaak jou stukkend soos Woestersous
[00:50.23] Soos bacon, eiers en jam op toast
[00:55.12] Soos tjoppies op die vuur waaraan ek wil kou
[00:59.89] Maak jy my honger vir meer van jou
[01:04.71] Ek is verslaaf aan jou soos Aromat
[01:09.23] Jy smelt soos melktert hier in my bek
[01:14.30] Soos potjiekos en pap op 'n Sondag middag
[01:18.60] Maak jy my net soveel meer lus vir jou
[01:22.30] (Lus vir jou)
[01:23.41] (Lus vir jou)
[01:25.67] As jy my french kiss
[01:28.59] Raak dit fantasies
[01:30.80] Ek soek jou hot cross buns
[01:33.94] Vergeet van Banting
[01:35.71] As ons karfoefel
[01:38.04] My pols raak tjoepstil
[01:40.35] Kan jy die dokter bel?
[01:43.70] Jy smaak soos vetkoek
[01:45.55] Jy gee my carbo load
[01:49.44] Maar ek sien glad nie fout
[01:52.69] Ek smaak jou stukkend soos Woestersous
[01:57.59] Soos bacon, eiers en jam op toast
[02:02.44] Soos tjoppies op die vuur waaraan ek wil kou
[02:07.26] Maak jy my honger vir meer van jou
[02:12.02] Ek is verslaaf aan jou soos Aromat
[02:16.63] Jy smelt soos melktert hier in my bek
[02:21.53] Soos potjiekos en pap op 'n Sondag middag
[02:26.24] Maak jy my net soveel meer lus vir jou
[02:29.87] (Lus vir jou)
[02:30.72] (Lus vir jou)
[02:33.07] Yes, Tim Noakes sรช ek eet te veel
[02:35.48] Maar ek dink nie hy verstaan nie
[02:36.58] Nee hy kan gaan speel
[02:38.04] Want jou lyfie stoot my cholesterol op
[02:40.43] Proe net so lekker soos Jelly Tots
[02:42.57] Yes, Weigh Less dink ek skep te veel
[02:45.01] Maar jy's heeltemal te lekker om met hulle te deel
[02:47.63] Want jou lippies maak my belt te styf
[02:49.81] So ek doop jou in my koffie soos boere beskuit
[02:52.66] Ek smaak jou stukkend soos Woestersous
[02:57.38] Soos bacon, eiers en jam op toast
[03:02.22] Soos tjoppies op die vuur waaraan ek wil kou
[03:07.17] Maak jy my honger vir meer van jou
[03:11.93] Ek is verslaaf aan jou soos Aromat
[03:16.52] Jy smelt soos melktert hier in my bek
[03:21.49] Soos potjiekos en pap op 'n Sondag middag
[03:26.15] Maak jy my net soveel meer lus vir jou
[03:31.49] Soos potjiekos en pap op 'n Sondag middag
[03:35.64] Maak jy my net soveel meer lus vir jou
[03:39.18] Lus vir jou
[03:40.29] (Lus vir jou)