Home 🎬 Bollywood 🎡 Pakistani 🎀 English Pop

Oom Willem Se Springbokplaas

πŸ‘€ Robbie Wessels β€’ 🎼 Kaalvoet β€’ ⏱️ 3:04
🎡 2368 characters
⏱️ 3:04 duration
πŸ†” ID: 12164180

πŸ“œ Lyrics

Sy Boerboel se naam is Bakkies, sy Bramaan se naam is Beast
Sy hoender se naam is Victor, en sy pappegaai Fourie du Preez
Hy ken al sy bokke op hul name
Van MornΓ© tot Bismarck du Plessis
En vanaand slag hy 'n skapie vir die spitbraai
Vir Schalk Burger en vir Pat Lambie
Want daar's 'n opskop by die skuur,
waar al die mense van die dorp kom raas
Ja, die skoolsaal is te duur, kom na oom Willem se Springbokplaas
Al die bakkies en die John Deere trekkers
Groen en goud, van jonk tot oud
Die Merino's, Karrakoele en die Dorpers
Gebrandmerk met die groen en goud
Sy buurman se naam is Sherman, 'n Aussie in murg en been
Ge-emmigreer na die '95 worldcup, toe die Bokke die worldcup wen
Hy boer met piesangs en met mielies en papayas
Hy't 'n ingevoerde Kangaroe
En almal sΓͺ dis 'n kolosale springhaas
Ja, niemand wil vir Sherman glo
Want daar's 'n opskop by die skuur,
waar al die mense van die dorp kom raas
Ja, die skoolsaal is te duur, kom na oom Willem se Springbokplaas
Al die bakkies en die John Deere trekkers
Groen en goud, van jonk tot oud
Die Merino's, Karrakoele en die Dorpers
Gebrandmerk met die groen en goud
Daar was 'n bokdrol-spoeg kompetisie, die foefie-slide was reg
'n Driebeen sakresies en 'n modder kleilat geveg
Maar die opgewondenheid was oor die resies
Hier in die haetjie van die Klein Karoo
Tussen oom Willem se makgemaakte Springbok
En ou Sherman se Kangaroe ...
Pierre Spies is die naam van sy Springbok, met Kito die Kangaroe
In 'n Kilometer resies vir die wenpaal,
en oor die vlaktes van die Klein Karoo
En Kito neem die voortou toe die skoot klap
Want Pierre skrik vir die geweerskootknal
En met 'n drafstap is hy vinnig langs Kito
"Jy is 'n springhaas, ek sien jou by die wenpaal"
Want daar's 'n opskop by die skuur,
waar al die mense van die dorp kom raas
Ja, die skoolsaal is te duur, kom na oom Willem se Springbokplaas
Al die bakkies en die John Deere trekkers
Groen en goud, van jonk tot oud
Die Merino's, Karrakoele en die Dorpers
Gebrandmerk met die groen en goud ...
Want daar's 'n opskop by die skuur,
waar al die mense van die dorp kom raas
Ja, die skoolsaal is te duur, kom na oom Willem se Springbokplaas
Al die bakkies en die John Deere trekkers
Groen en goud, van jonk tot oud
Die Merino's, Karrakoele en die Dorpers
Gebrandmerk met die groen en goud
Die Merino's, Karrakoele en die Dorpers
Gebrandmerk met die groen en goud

⏱️ Synced Lyrics

[00:09.05] Sy Boerboel se naam is Bakkies, sy Bramaan se naam is Beast
[00:13.83] Sy hoender se naam is Victor, en sy pappegaai Fourie du Preez
[00:18.98] Hy ken al sy bokke op hul name
[00:20.85] Van MornΓ© tot Bismarck du Plessis
[00:22.10] En vanaand slag hy 'n skapie vir die spitbraai
[00:25.62] Vir Schalk Burger en vir Pat Lambie
[00:27.75] Want daar's 'n opskop by die skuur,
[00:30.19] Waar al die mense van die dorp kom raas
[00:32.25] Ja, die skoolsaal is te duur, kom na oom Willem se Springbokplaas
[00:37.03] Al die bakkies en die John Deere trekkers
[00:39.24] Groen en goud, van jonk tot oud
[00:41.69] Die Merino's, Karrakoele en die Dorpers
[00:43.75] Gebrandmerk met die groen en goud
[00:46.75] Sy buurman se naam is Sherman, 'n Aussie in murg en been
[00:51.28] Ge-emmigreer na die '95 worldcup, toe die Bokke die worldcup wen
[00:55.53] Hy boer met piesangs en met mielies en papayas
[00:57.92] Hy't 'n ingevoerde Kangaroe
[01:00.32] En almal sΓͺ dis 'n kolosale springhaas
[01:02.75] Ja, niemand wil vir Sherman glo
[01:05.17] Want daar's 'n opskop by die skuur,
[01:07.52] Waar al die mense van die dorp kom raas
[01:09.62] Ja, die skoolsaal is te duur, kom na oom Willem se Springbokplaas
[01:14.13] Al die bakkies en die John Deere trekkers
[01:16.51] Groen en goud, van jonk tot oud
[01:18.78] Die Merino's, Karrakoele en die Dorpers
[01:21.13] Gebrandmerk met die groen en goud
[01:24.04] Daar was 'n bokdrol-spoeg kompetisie, die foefie-slide was reg
[01:26.13] 'N Driebeen sakresies en 'n modder kleilat geveg
[01:32.89] Maar die opgewondenheid was oor die resies
[01:35.26] Hier in die haetjie van die Klein Karoo
[01:37.49] Tussen oom Willem se makgemaakte Springbok
[01:39.84] En ou Sherman se Kangaroe ...
[01:47.29] Pierre Spies is die naam van sy Springbok, met Kito die Kangaroe
[01:51.57] In 'n Kilometer resies vir die wenpaal,
[01:53.98] En oor die vlaktes van die Klein Karoo
[01:56.09] En Kito neem die voortou toe die skoot klap
[01:58.50] Want Pierre skrik vir die geweerskootknal
[02:00.93] En met 'n drafstap is hy vinnig langs Kito
[02:03.07] "Jy is 'n springhaas, ek sien jou by die wenpaal"
[02:05.46] Want daar's 'n opskop by die skuur,
[02:07.86] Waar al die mense van die dorp kom raas
[02:10.21] Ja, die skoolsaal is te duur, kom na oom Willem se Springbokplaas
[02:14.74] Al die bakkies en die John Deere trekkers
[02:17.12] Groen en goud, van jonk tot oud
[02:19.37] Die Merino's, Karrakoele en die Dorpers
[02:21.92] Gebrandmerk met die groen en goud ...
[02:33.75] Want daar's 'n opskop by die skuur,
[02:35.89] Waar al die mense van die dorp kom raas
[02:38.24] Ja, die skoolsaal is te duur, kom na oom Willem se Springbokplaas
[02:42.79] Al die bakkies en die John Deere trekkers
[02:45.15] Groen en goud, van jonk tot oud
[02:47.36] Die Merino's, Karrakoele en die Dorpers
[02:49.71] Gebrandmerk met die groen en goud
[02:52.18] Die Merino's, Karrakoele en die Dorpers
[02:54.57] Gebrandmerk met die groen en goud
[02:56.40]

⭐ Rate These Lyrics

β˜†β˜†β˜†β˜†β˜†
Average: 0.0/5 β€’ 0 ratings