Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Staan My By

👤 Die Radio Kalahari Orkes 🎼 Die Radio Kalahari Orkes - Grootste Treffers ⏱️ 4:54
🎵 1210 characters
⏱️ 4:54 duration
🆔 ID: 12165068

📜 Lyrics

O die winter wind
Wat oor ons wêreld waai
En die donker stêr
Wat in die hemel draai

En 'n teken langs die pad
Wat vorentoe bedui
Hier's die einde van jou drome
Hier kom jy nooit verby

En jy besef terdee
Jou laaste kans verdwyn
Want jou gees is moeg
En jou liggaam pyn

Dan kom ek vir jou haal
Dan kom ek vir jou sê
Ek sy? My vriend, o my vriend
Ons moet nooit gaan lê

Tot die bitter end
Tot die son uitbrand
Tot die see opdroog
Anderkant die verste anderkant

Al staan ek alleen
Sal ek nooit gaan lê
Ek sal steeds hier staan
Vir jou die waarheid sê

Staan my by, my bra, staan my by, my bra
Skouer aan skouer
Sy aan sy
Staan my by, my bra, staan my by, my bra
Skouer aan skouer
Sy aan sy

Ek sien, ek sien,
Ek sien die verste anderkant

Ek sien, ek sien,
Ek sien die verste anderkant

Hier kom ek vir jou haal
Hier kom ek vir jou sê

Ek sê nee, nee, nee
Ons sal nooit gaan lê

Tot die bitter end
Tot die son uitbrand
Tot die see opdroog
Anderkant die verste anderkant

Al staan ek alleen
Sal ek nooit gaan lê
Ek sal steeds hier staan
Vir jou die waarheid sê

Staan my by, my bra, staan my by, my bra
Skouer aan skouer
Sy aan sy
Staan my by, my bra, staan my by, my bra
Skouer aan skouer
Sy aan sy

⏱️ Synced Lyrics

[00:04.05] O die winter wind
[00:08.30] Wat oor ons wêreld waai
[00:11.96] En die donker stêr
[00:15.90] Wat in die hemel draai
[00:20.39] En 'n teken langs die pad
[00:24.46] Wat vorentoe bedui
[00:27.78] Hier's die einde van jou drome
[00:30.17] Hier kom jy nooit verby
[00:35.32] En jy besef terdee
[00:39.13] Jou laaste kans verdwyn
[00:43.57] Want jou gees is moeg
[00:47.46] En jou liggaam pyn
[00:51.44] Dan kom ek vir jou haal
[00:55.46] Dan kom ek vir jou sê
[00:58.51] Ek sy? My vriend, o my vriend
[01:01.56] Ons moet nooit gaan lê
[01:05.58] Tot die bitter end
[01:08.96] Tot die son uitbrand
[01:15.26] Tot die see opdroog
[01:19.03] Anderkant die verste anderkant
[01:24.24] Al staan ek alleen
[01:28.40] Sal ek nooit gaan lê
[01:32.38] Ek sal steeds hier staan
[01:36.44] Vir jou die waarheid sê
[01:41.79] Staan my by, my bra, staan my by, my bra
[01:49.33] Skouer aan skouer
[01:53.78] Sy aan sy
[01:58.01] Staan my by, my bra, staan my by, my bra
[02:06.46] Skouer aan skouer
[02:10.76] Sy aan sy
[02:33.06] Ek sien, ek sien,
[02:36.82] Ek sien die verste anderkant
[02:39.85] Ek sien, ek sien,
[02:45.83] Ek sien die verste anderkant
[02:49.52] Hier kom ek vir jou haal
[02:52.84] Hier kom ek vir jou sê
[02:57.60] Ek sê nee, nee, nee
[03:00.60] Ons sal nooit gaan lê
[03:04.91] Tot die bitter end
[03:08.52] Tot die son uitbrand
[03:12.73] Tot die see opdroog
[03:16.99] Anderkant die verste anderkant
[03:22.98] Al staan ek alleen
[03:25.67] Sal ek nooit gaan lê
[03:30.45] Ek sal steeds hier staan
[03:34.30] Vir jou die waarheid sê
[03:39.73] Staan my by, my bra, staan my by, my bra
[03:46.74] Skouer aan skouer
[03:51.76] Sy aan sy
[03:56.09] Staan my by, my bra, staan my by, my bra
[04:04.48] Skouer aan skouer
[04:08.80] Sy aan sy
[04:20.49]

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings