Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Asemrowers

๐Ÿ‘ค Bittereinder โ€ข ๐ŸŽผ Asemrowers โ€ข โฑ๏ธ 3:37
๐ŸŽต 1111 characters
โฑ๏ธ 3:37 duration
๐Ÿ†” ID: 12189039

๐Ÿ“œ Lyrics

Dis die asemrowers
Hulle weet waar ek bly
As die wereld my verdrink, ink, ink, ink
Vind hulle vir my

Ek leef daai nine to five baby
Kneukels wit, ek grind daily
Wat jy saai is wat jy maai, maybe
Die ratte hou aan draai, crazy

Die lewe bly 'n trapmeul selfs al trap ek op my vinnigste
Something cruel and sinister klim tot in my binneste
Breek my op in stukkende gesigte en
Corrupt my soos 'n minister
Bliksem dis die minste van my probleme
Lewenslus uitgewis, gee my net 'n rede
Blissfully onbewus, wat is dan die lewe?
Asem uit, asem in, voel hoe alles bewe

Dis die asemrowers
Hulle weet waar ek bly
As die wereld my verdrink, ink, ink, ink
Vind hulle vir my

Ek leef daai nine to five baby
Kneukels wit, ek grind daily
Wat jy saai is wat jy maai, maybe
Die ratte hou aan draai, crazy

Sulke neonligte-stemmetjies
Wat fluister in die duisternis
Wat binne is, wat buite is
Wat vredevol, wat pynlik is
'n kollig op die huidige
Of'it gevaarlik of dit veilig is
Elke ding word duidelik
Elke ding word duidelik

Dis die asemrowers
Hulle weet waar ek bly
As die wereld my verdrink, ink, ink, ink
Vind hulle vir my

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings