Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Montagu

๐Ÿ‘ค David Kramer โ€ข ๐ŸŽผ Alles Vannie Beste โ€ข โฑ๏ธ 2:38
๐ŸŽต 878 characters
โฑ๏ธ 2:38 duration
๐Ÿ†” ID: 12200292

๐Ÿ“œ Lyrics

Montagu-u-u-u-u
Ek drink jou muskadel
Ek sit hier op my rusbank, my voete op die springbokvel
Die klein Karoo-o-o-o
Of 'n Kannaland
Die son steek die Langeberge aan die brand
Nou sรช vi' my, nou wie is u?
'n Hofmeyer van Montagu
Getrou met van Deventer van Barrydale
Ek ken jou pa se tante op Bonnievale
Ja, sy was la Grange, van Ladysmith
Rossouw het sy getroud, ja nou verstaan ek dit
Kafeetjie op die hoekie, het 'n rooi sinkdak
En die mure is vol advertensies geplak
Drink 'n Coke-Cola, rook springbok tabak
En buite in die son, lรช 'n slapende brak ...
Die Kogmanskloof, die Outiniquas
Wit lรช die sneeu op die Tradouxpas
So krom soos 'n nekkie van 'n kalbaspyp
En stadig word die Brandewyn, druiwe ...
Montagu-u-u-u-u
Ek drink jou muskadel
Ek sit hier op my rusbank, my voete op die zebravel
Die klein Karoo-o-o-o
Of 'n Kannaland
Die son steek die Langeberge aan die brand

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings