Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Die Bokmasjien

👤 Leon Schuster 🎼 Die Bokmasjien ⏱️ 3:46
🎵 2405 characters
⏱️ 3:46 duration
🆔 ID: 12217837

📜 Lyrics

Met my hand op my hart
Sing ek vurig vir die Bok
Legendes deur die jare
En my bors wat swel van trots
Wat ek sê en wie ek is
En alles wat ek doen
Geanker in die Bokke
Want my bloed is groen

Lalalalalalalala
Lalalalalala hey
Lalalalalalalala
Lalalalalala hey

Ek was maar net 'n laaitjie, ja
Ek was maar net 'n kind
Toe mannetjies 'n lyn sny
Soos 'n warrelwind
Met Frik op sy hakke
En ou Mof storm voort
En Siddie, Siddie, Siddie
Sit die bal waar hy hoort

Ama bokka, ma bokka, bokka
Dis die Bokmasjien
The lean mean green
Is the Bokmasjien (hey)
Bokka, ma bokka, bokka
Bring daai beker weer
Olé olé olé
Vir die vierde keer

Lalalalalalalala
Lalalalalala hey
Lalalalalalalala
Lalalalalala

My hart klop in my skoene
Ek is bitter aangedaan
As 'Nkosi sikelel'
Oor die stadion gaan
Ek is vêr van my huis, ja
Vêr van my rokkie
Toe spring sy op 'n plane
En sy sê 'hie...'
Hier kom jou bokkie
O kakka melaka

Ama bokka, ma bokka, bokka
Dis die Bokmasjien
The lean mean green
Is the Bokmasjien (hey)
Bokka, ma bokka, bokka
Bring daai beker weer
Olé olé olé
Vir die vierde keer

Ama bokka, ma bokka, bokka
Dis die Bokmasjien
The lean mean green
Is the Bokmasjien (hey)
Bokka, ma bokka, bokka
Bring daai beker weer
Olé olé olé
Vir die vierde keer

Daar lê 'n man in pyn
Sy wonde en lek
Ja, jy't reg geraai dit is 'n blêrrie all black
Eina
Jy weet dan

Ama bokka, ma bokka, bokka
Dis die Bokmasjien
The lean mean green
Is the Bokmasjien (hey)
Bokka, ma bokka, bokka
Bring daai beker weer
Olé olé olé
Vir die vierde keer

Ama bokka, ma bokka, bokka
Dis die Bokmasjien
The lean mean green
Is the Bokmasjien (hey)
Bokka, ma bokka, bokka
Bring daai beker weer
Olé olé olé
Vir die vierde keer

Hey man jy met die roos
Jy's voos, jy skoppalekke wes
Maar die bal trek oos
Met 'n lekker lekker pyn vir die Argentyn
En 'n bietjie bietjie slukkie van my brannewyn
En die hane skree 'allez les bleus'
En die bom-squad druk die hane terug
In ninety-five from Madiba sien
Ons wil is sterk soos die Bokmasjien
Hoe't François daai dag ons lekker laat kry
En Madiba met sy nommer ses-trui
A Scot ran around with a kilt, what a shock
Toe dop 'n bok hom om maar daar's niks onder sy rok

Ama bokka, ma bokka, bokka
Dis die Bokmasjien
The lean mean green
Is the Bokmasjien (hey)
Bokka, ma bokka, bokka
Bring daai beker weer
Olé olé olé
Vir die vierde keer

Olé olé olé
Vir die vierde keer (hey)

Bokmasjien

⏱️ Synced Lyrics

[00:05.75] Met my hand op my hart
[00:09.07] Sing ek vurig vir die Bok
[00:12.91] Legendes deur die jare
[00:15.95] En my bors wat swel van trots
[00:18.95] Wat ek sê en wie ek is
[00:21.73] En alles wat ek doen
[00:25.28] Geanker in die Bokke
[00:28.34] Want my bloed is groen
[00:33.79] Lalalalalalalala
[00:36.42] Lalalalalala hey
[00:38.24] Lalalalalalalala
[00:40.08] Lalalalalala hey
[00:42.15] Ek was maar net 'n laaitjie, ja
[00:43.73] Ek was maar net 'n kind
[00:45.43] Toe mannetjies 'n lyn sny
[00:47.48] Soos 'n warrelwind
[00:49.25] Met Frik op sy hakke
[00:50.95] En ou Mof storm voort
[00:52.97] En Siddie, Siddie, Siddie
[00:54.92] Sit die bal waar hy hoort
[00:58.91] Ama bokka, ma bokka, bokka
[01:02.31] Dis die Bokmasjien
[01:04.44] The lean mean green
[01:05.86] Is the Bokmasjien (hey)
[01:07.92] Bokka, ma bokka, bokka
[01:10.02] Bring daai beker weer
[01:12.13] Olé olé olé
[01:13.81] Vir die vierde keer
[01:15.57] Lalalalalalalala
[01:17.52] Lalalalalala hey
[01:19.43] Lalalalalalalala
[01:21.03] Lalalalalala
[01:23.18] My hart klop in my skoene
[01:24.85] Ek is bitter aangedaan
[01:26.69] As 'Nkosi sikelel'
[01:28.24] Oor die stadion gaan
[01:30.39] Ek is vêr van my huis, ja
[01:32.37] Vêr van my rokkie
[01:34.08] Toe spring sy op 'n plane
[01:35.98] En sy sê 'hie...'
[01:37.30] Hier kom jou bokkie
[01:39.43] O kakka melaka
[01:41.37] Ama bokka, ma bokka, bokka
[01:43.66] Dis die Bokmasjien
[01:45.16] The lean mean green
[01:47.01] Is the Bokmasjien (hey)
[01:49.14] Bokka, ma bokka, bokka
[01:50.82] Bring daai beker weer
[01:52.97] Olé olé olé
[01:54.71] Vir die vierde keer
[01:56.45] Ama bokka, ma bokka, bokka
[01:58.38] Dis die Bokmasjien
[02:00.23] The lean mean green
[02:02.09] Is the Bokmasjien (hey)
[02:04.55] Bokka, ma bokka, bokka
[02:05.86] Bring daai beker weer
[02:07.81] Olé olé olé
[02:09.78] Vir die vierde keer
[02:11.88] Daar lê 'n man in pyn
[02:13.19] Sy wonde en lek
[02:15.21] Ja, jy't reg geraai dit is 'n blêrrie all black
[02:22.60] Eina
[02:24.62] Jy weet dan
[02:27.09] Ama bokka, ma bokka, bokka
[02:29.36] Dis die Bokmasjien
[02:31.32] The lean mean green
[02:33.13] Is the Bokmasjien (hey)
[02:35.05] Bokka, ma bokka, bokka
[02:36.80] Bring daai beker weer
[02:38.71] Olé olé olé
[02:40.64] Vir die vierde keer
[02:42.30] Ama bokka, ma bokka, bokka
[02:44.44] Dis die Bokmasjien
[02:46.22] The lean mean green
[02:47.97] Is the Bokmasjien (hey)
[02:50.11] Bokka, ma bokka, bokka
[02:51.93] Bring daai beker weer
[02:53.62] Olé olé olé
[02:55.93] Vir die vierde keer
[02:58.01] Hey man jy met die roos
[02:59.44] Jy's voos, jy skoppalekke wes
[03:00.98] Maar die bal trek oos
[03:02.30] Met 'n lekker lekker pyn vir die Argentyn
[03:03.98] En 'n bietjie bietjie slukkie van my brannewyn
[03:05.28] En die hane skree 'allez les bleus'
[03:07.25] En die bom-squad druk die hane terug
[03:08.74] In ninety-five from Madiba sien
[03:10.89] Ons wil is sterk soos die Bokmasjien
[03:12.54] Hoe't François daai dag ons lekker laat kry
[03:14.31] En Madiba met sy nommer ses-trui
[03:16.29] A Scot ran around with a kilt, what a shock
[03:18.45] Toe dop 'n bok hom om maar daar's niks onder sy rok
[03:21.72] Ama bokka, ma bokka, bokka
[03:24.52] Dis die Bokmasjien
[03:26.94] The lean mean green
[03:28.68] Is the Bokmasjien (hey)
[03:30.54] Bokka, ma bokka, bokka
[03:32.48] Bring daai beker weer
[03:34.24] Olé olé olé
[03:35.94] Vir die vierde keer
[03:37.89] Olé olé olé
[03:39.99] Vir die vierde keer (hey)
[03:42.45] Bokmasjien
[03:45.74]

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings