Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

HKGK

๐Ÿ‘ค Snotkop โ€ข ๐ŸŽผ HKGK โ€ข โฑ๏ธ 3:42
๐ŸŽต 1675 characters
โฑ๏ธ 3:42 duration
๐Ÿ†” ID: 12224059

๐Ÿ“œ Lyrics

Lanklaas 'n jol so geskud in '84
Ja, al die shooters dit maak ons willewragtig
Hou vas die trouring hou vas die girls is beautiful
Maak los die brieke, die ding wil agteruit rol
Toe ek weer sien toe staan Dirkie op die graspark
Hy staan bekend as daai ou wat als laag vat
Check hierdie party-trick, kom ons maak geskiedenis
Kom cheer vir Dirkie, want Dirkie is die business
Brandweerwa kon hom nie keer nie
Die hele buurt brand af, sorry meneer
HKGK, hier kom dit nou bra
HKGK, soek jy 'n pakslae
Kry jou kop bymekaar want ons gaan baljaar
HKGK, hou aan ek's nou daar
H.K.uh.G.K
H.K.uh.G.K
H.K.uh.G.K
H.K.uh.G.K
Sy sรช sy skinnidip altyd, net so na twaalf
En sy't 'n lyfie wat my so lekker lus maak
Hou vas jou rokkie hou vas, ja ek is nou daar
Maak solank jou knoppies los, ja jy sal moet reg staan
Toe ek daar aankom, toe staan sy al daar half kaal
Ons spring maar in en dis toe dat alles Suid val
Topless en vry in die swembad, ons is half mal
Net toe dit lekker rof raak, toe staan haar pa daar
'n haelgeweer kon my nie keer, sy't my verhinnerweer, sorry meneer
HKGK, hier kom dit nou bra
HKGK, soek jy 'n pakslae
Kry jou kop bymekaar want ons gaan baljaar
HKGK, hou aan ek's nou daar
H.K.uh.G.K
H.K.uh.G.K
H.K.uh.G.K
H.K.uh.G.K
So as jou bure bel om tien uur in die oggend want almal is daar tot - HKGK
En as die pote klop die vyfde keer in twee dae want almal swem kaalgat - HKGK
HKGK, hier kom dit nou bra
HKGK, soek jy 'n pakslae
Kry jou kop bymekaar want ons gaan baljaar
HKGK, hou aan ek's nou daar
HKGK, hier kom dit nou bra
HKGK, soek jy 'n pakslae
Kry jou kop bymekaar want ons gaan baljaar
HKGK, hou aan ek's nou daar
H.K.uh.G.K
H.K.uh.G.K
H.K.uh.G.K
H.K.uh.G.K

โฑ๏ธ Synced Lyrics

[00:15.99] Lanklaas 'n jol so geskud in '84
[00:19.66] Ja, al die shooters dit maak ons willewragtig
[00:22.98] Hou vas die trouring hou vas die girls is beautiful
[00:26.79] Maak los die brieke, die ding wil agteruit rol
[00:30.95] Toe ek weer sien toe staan Dirkie op die graspark
[00:34.74] Hy staan bekend as daai ou wat als laag vat
[00:38.14] Check hierdie party-trick, kom ons maak geskiedenis
[00:41.74] Kom cheer vir Dirkie, want Dirkie is die business
[00:46.04] Brandweerwa kon hom nie keer nie
[00:49.38] Die hele buurt brand af, sorry meneer
[00:53.24] HKGK, hier kom dit nou bra
[00:56.91] HKGK, soek jy 'n pakslae
[01:00.77] Kry jou kop bymekaar want ons gaan baljaar
[01:04.62] HKGK, hou aan ek's nou daar
[01:08.42] H.K.uh.G.K
[01:12.04] H.K.uh.G.K
[01:16.06] H.K.uh.G.K
[01:19.77] H.K.uh.G.K
[01:31.39] Sy sรช sy skinnidip altyd, net so na twaalf
[01:34.98] En sy't 'n lyfie wat my so lekker lus maak
[01:38.32] Hou vas jou rokkie hou vas, ja ek is nou daar
[01:42.12] Maak solank jou knoppies los, ja jy sal moet reg staan
[01:46.38] Toe ek daar aankom, toe staan sy al daar half kaal
[01:50.18] Ons spring maar in en dis toe dat alles Suid val
[01:53.50] Topless en vry in die swembad, ons is half mal
[01:57.20] Net toe dit lekker rof raak, toe staan haar pa daar
[02:01.36] 'n haelgeweer kon my nie keer, sy't my verhinnerweer, sorry meneer
[02:08.43] HKGK, hier kom dit nou bra
[02:12.47] HKGK, soek jy 'n pakslae
[02:16.12] Kry jou kop bymekaar want ons gaan baljaar
[02:19.95] HKGK, hou aan ek's nou daar
[02:23.85] H.K.uh.G.K
[02:27.58] H.K.uh.G.K
[02:31.28] H.K.uh.G.K
[02:35.06] H.K.uh.G.K
[02:39.57] So as jou bure bel om tien uur in die oggend want almal is daar tot - HKGK
[02:46.76] En as die pote klop die vyfde keer in twee dae want almal swem kaalgat - HKGK
[02:54.42] HKGK, hier kom dit nou bra
[02:57.81] HKGK, soek jy 'n pakslae
[03:01.55] Kry jou kop bymekaar want ons gaan baljaar
[03:05.24] HKGK, hou aan ek's nou daar
[03:09.18] HKGK, hier kom dit nou bra
[03:12.85] HKGK, soek jy 'n pakslae
[03:16.69] Kry jou kop bymekaar want ons gaan baljaar
[03:20.42] HKGK, hou aan ek's nou daar
[03:24.28] H.K.uh.G.K
[03:28.03] H.K.uh.G.K
[03:31.78] H.K.uh.G.K
[03:35.45] H.K.uh.G.K
[03:37.83]

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings