Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Johnnie Blou

๐Ÿ‘ค Eloff โ€ข ๐ŸŽผ Johnnie Blou โ€ข โฑ๏ธ 3:07
๐ŸŽต 1912 characters
โฑ๏ธ 3:07 duration
๐Ÿ†” ID: 12226804

๐Ÿ“œ Lyrics

Sy's 'n girl soos geen ander pa's so ryk en haar ma's 'n stunner
Hulle het 'n huis in Mosselbaai
Goue tan en spierwit tande lyf vuurwarm ek voel net vlamme
Lyk seker so van al die slaai
Ek jok'ie daai rokkie kry ek'ie uit my kop'ie maak die ander koppe hier binne draai
Geweet my vingers gaan brand albei voete op die rand so kom ons, ons gaan
Sy is smooth op my tong net soos 'n Ricky Louw
Maar haar, kouer as die yskas vir my bier
Tien uit tien op my lippe soos 'n Johnnie Blou
Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur, dit raak gevaarlik hier
Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur, dit raak gevaarlik hier
Volgende oggend word ek wakker babbelas en pyn en twee groot sakke
Wat potblou hang onder my oรซ
Wat van haar bring my terug keur op keur met die vooruitsig
En weet 'n hartbreek lรช nog voor
Ek gaan nie jok'ie in daai rokkie kon ek myself nie stop nie ek hou mos so van dinge wat byt
Geweet my vingers gaan brand maar ek is reeds op die rand hoe keer 'n mens hierdie spyt?
Want sy is smooth op my tong net soos 'n Ricky Louw
Maar haar, kouer as die yskas vir my bier
Tien uit tien op my lippe soos 'n Johnnie Blou
Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur, dit raak gevaarlik hier
Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur, dit raak gevaarlik hier
Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur, dit raak gevaarlik hier
Want sy is smooth op my tong net soos 'n Ricky Louw
Maar haar, kouer as die yskas vir my bier
Tien uit tien op my lippe soos 'n Johnnie Blou
Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur, dit raak gevaarlik
Smooth op my tong net soos 'n Ricky Louw
Maar haar, kouer as die yskas vir my bier
Tien uit tien op my lippe soos 'n Johnnie Blou
Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur, dit raak gevaarlik
Smooth op my tong net soos 'n Ricky Louw
Maar haar, kouer as die yskas vir my bier
Tien uit tien op my lippe soos 'n Johnnie Blou
Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur, dit raak gevaarlik hier

โฑ๏ธ Synced Lyrics

[00:08.81] Sy's 'n girl soos geen ander pa's so ryk en haar ma's 'n stunner
[00:13.46] Hulle het 'n huis in Mosselbaai
[00:17.15] Goue tan en spierwit tande lyf vuurwarm ek voel net vlamme
[00:21.34] Lyk seker so van al die slaai
[00:25.27] Ek jok'ie daai rokkie kry ek'ie uit my kop'ie maak die ander koppe hier binne draai
[00:33.06] Geweet my vingers gaan brand albei voete op die rand so kom ons, ons gaan
[00:41.58] Sy is smooth op my tong net soos 'n Ricky Louw
[00:45.65] Maar haar, kouer as die yskas vir my bier
[00:49.86] Tien uit tien op my lippe soos 'n Johnnie Blou
[00:53.68] Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur, dit raak gevaarlik hier
[01:02.33] Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur, dit raak gevaarlik hier
[01:06.59] Volgende oggend word ek wakker babbelas en pyn en twee groot sakke
[01:11.20] Wat potblou hang onder my oรซ
[01:14.77] Wat van haar bring my terug keur op keur met die vooruitsig
[01:19.34] En weet 'n hartbreek lรช nog voor
[01:22.48] Ek gaan nie jok'ie in daai rokkie kon ek myself nie stop nie ek hou mos so van dinge wat byt
[01:30.83] Geweet my vingers gaan brand maar ek is reeds op die rand hoe keer 'n mens hierdie spyt?
[01:38.70] Want sy is smooth op my tong net soos 'n Ricky Louw
[01:43.19] Maar haar, kouer as die yskas vir my bier
[01:47.42] Tien uit tien op my lippe soos 'n Johnnie Blou
[01:51.55] Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur, dit raak gevaarlik hier
[01:59.91] Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur, dit raak gevaarlik hier
[02:07.75] Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur, dit raak gevaarlik hier
[02:12.40] Want sy is smooth op my tong net soos 'n Ricky Louw
[02:16.69] Maar haar, kouer as die yskas vir my bier
[02:20.74] Tien uit tien op my lippe soos 'n Johnnie Blou
[02:24.72] Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur, dit raak gevaarlik
[02:29.10] Smooth op my tong net soos 'n Ricky Louw
[02:33.17] Maar haar, kouer as die yskas vir my bier
[02:37.16] Tien uit tien op my lippe soos 'n Johnnie Blou
[02:41.28] Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur, dit raak gevaarlik
[02:45.75] Smooth op my tong net soos 'n Ricky Louw
[02:49.51] Maar haar, kouer as die yskas vir my bier
[02:53.59] Tien uit tien op my lippe soos 'n Johnnie Blou
[02:57.95] Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur, dit raak gevaarlik hier

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings