Home 🎬 Bollywood 🎡 Pakistani 🎀 English Pop

My Angel Face

πŸ‘€ Ray Dylan β€’ 🎼 Ek Wens Jy's Myne β€’ ⏱️ 3:14
🎡 1070 characters
⏱️ 3:14 duration
πŸ†” ID: 12227288

πŸ“œ Lyrics

Hoe bepaal mens die waarde?
Miljoene mense op aarde.
En ek vind jou, geluk klop aan my deur.
Weet jy hoe hard ek al baklei het?
En hoe die wΓͺreld my verlei het.
En toe kom jy, 'n wonderwerk gebeur.
My Angel-face, ek sal jou nooit verlaat.
Altyd jou hart in my hande dra.
Glo my, my engel ek hoort by jou.
Belowe jou, ek's joune.
My Angel-face as ons ons foto's kyk.
Die mooiste memories van ek en jy.
Dit maak nie saak wat die mense sΓͺ.
Ons liefde is, vir altyd.
Instrumenteel
Ek dink nou terug aan ons skooldae.
'n Duisend kinders, duisend vrae.
Oor waar en hoe en wie's vir wie bedoel.
As jy maar weet hoe ek gewonder.
Sou ek my lewe dalk ook sonder.
Daai iemand leef, wat weet nie hoe ek voel.
My Angel-face, ek sal jou nooit verlaat.
Altyd jou hart in my hande dra.
Glo my, my engel ek hoort by jou.
Belowe jou, ek's joune.
My Angel-face as ons ons foto's kyk.
Die mooiste memories van ek en jy.
Dit maak nie saak wat die mense sΓͺ.
Ons liefde is vir altyd.
My Angel-face, ek sal jou nooit verlaat.
Altyd jou hart in my hande dra.
Glo my, my engel ek hoort by jou.

⏱️ Synced Lyrics

[00:13.40] Hoe bepaal mens die waarde?
[00:18.66] Miljoene mense op aarde.
[00:21.80] En ek vind jou, geluk klop aan my deur.
[00:28.89] Weet jy hoe hard ek al baklei het?
[00:35.87] En hoe die wΓͺreld my verlei het.
[00:39.78] En toe kom jy, 'n wonderwerk gebeur.
[00:46.77] My Angel-face, ek sal jou nooit verlaat.
[00:53.72] Altyd jou hart in my hande dra.
[00:57.82] Glo my, my engel ek hoort by jou.
[01:02.37] Belowe jou, ek's joune.
[01:06.26] My Angel-face as ons ons foto's kyk.
[01:10.95] Die mooiste memories van ek en jy.
[01:15.56] Dit maak nie saak wat die mense sΓͺ.
[01:19.81] Ons liefde is, vir altyd.
[01:23.86] Instrumenteel
[01:34.28] Ek dink nou terug aan ons skooldae.
[01:40.16] 'n Duisend kinders, duisend vrae.
[01:44.65] Oor waar en hoe en wie's vir wie bedoel.
[01:51.13] As jy maar weet hoe ek gewonder.
[01:58.84] Sou ek my lewe dalk ook sonder.
[02:01.90] Daai iemand leef, wat weet nie hoe ek voel.
[02:09.78] My Angel-face, ek sal jou nooit verlaat.
[02:15.74] Altyd jou hart in my hande dra.
[02:20.00] Glo my, my engel ek hoort by jou.
[02:24.43] Belowe jou, ek's joune.
[02:29.68] My Angel-face as ons ons foto's kyk.
[02:33.41] Die mooiste memories van ek en jy.
[02:37.76] Dit maak nie saak wat die mense sΓͺ.
[02:42.05] Ons liefde is vir altyd.
[02:48.16] My Angel-face, ek sal jou nooit verlaat.
[02:51.02] Altyd jou hart in my hande dra.
[02:55.65] Glo my, my engel ek hoort by jou.
[03:00.23]

⭐ Rate These Lyrics

β˜†β˜†β˜†β˜†β˜†
Average: 0.0/5 β€’ 0 ratings