Water
๐ต 1016 characters
โฑ๏ธ 3:58 duration
๐ ID: 12248646
๐ Lyrics
Sal jy aan my hou
As die water oral is?
As ons na die see toe stroom?
Ek sal ons toekomsdrome in 'n houtkis bring
Ek kan niks belowe weer nie
Maar ek kan sing
Het jy baie verloor?
Het jy baie van my donker goed gehoor?
Sal jy van jou hou?
As ons lewens skemer word
As ons bo die water is
Ek sal al die liggies op die kus vir jou ontblou
Ek kan niks belowe weer nie
Maar ek kan sing
Het jy baie verloor?
Het jy baie van my donker goed gehoor?
Saam geanker in die stroom
Is ek jou boei of is jy myne
Deur die branderwasmasjien
Sien ek my hoop dob op die deinings
Maar die strand lyk al hoe kleiner
As die kuslyn ook verdwyn het
Voor die sout, pyn en die sonsteek
En die roes my laat verkwyn het
Bly by my, net
Tot die ligtoring in sig is
Tot die skipbreuk aan ons rug is
En jou life-jacket lig is
Stay the course โ
Laat die dors jou gedig is
Tot die vuur in jou bors
Daardie source in jou terug is
Saam geanker in 'n droom
Sal jy my kry daar by die duine
Ons kan wag vir die gety
Om terug te spoel tot by die Tuine
As die water oral is?
As ons na die see toe stroom?
Ek sal ons toekomsdrome in 'n houtkis bring
Ek kan niks belowe weer nie
Maar ek kan sing
Het jy baie verloor?
Het jy baie van my donker goed gehoor?
Sal jy van jou hou?
As ons lewens skemer word
As ons bo die water is
Ek sal al die liggies op die kus vir jou ontblou
Ek kan niks belowe weer nie
Maar ek kan sing
Het jy baie verloor?
Het jy baie van my donker goed gehoor?
Saam geanker in die stroom
Is ek jou boei of is jy myne
Deur die branderwasmasjien
Sien ek my hoop dob op die deinings
Maar die strand lyk al hoe kleiner
As die kuslyn ook verdwyn het
Voor die sout, pyn en die sonsteek
En die roes my laat verkwyn het
Bly by my, net
Tot die ligtoring in sig is
Tot die skipbreuk aan ons rug is
En jou life-jacket lig is
Stay the course โ
Laat die dors jou gedig is
Tot die vuur in jou bors
Daardie source in jou terug is
Saam geanker in 'n droom
Sal jy my kry daar by die duine
Ons kan wag vir die gety
Om terug te spoel tot by die Tuine
โฑ๏ธ Synced Lyrics
[00:12.82] Sal jy aan my hou
[00:18.64] As die water oral is?
[00:24.26] As ons na die see toe stroom?
[00:30.07] Ek sal ons toekomsdrome in 'n houtkis bring
[00:35.89] Ek kan niks belowe weer nie
[00:40.48] Maar ek kan sing
[00:53.62] Het jy baie verloor?
[00:57.82] Het jy baie van my donker goed gehoor?
[01:19.99] Sal jy van jou hou?
[01:25.79] As ons lewens skemer word
[01:31.60] As ons bo die water is
[01:37.21] Ek sal al die liggies op die kus vir jou ontblou
[01:43.07] Ek kan niks belowe weer nie
[01:49.44] Maar ek kan sing
[02:02.77] Het jy baie verloor?
[02:07.22] Het jy baie van my donker goed gehoor?
[03:03.66] Saam geanker in die stroom
[03:04.75] Is ek jou boei of is jy myne
[03:06.38] Deur die branderwasmasjien
[03:07.68] Sien ek my hoop dob op die deinings
[03:09.06] Maar die strand lyk al hoe kleiner
[03:10.67] As die kuslyn ook verdwyn het
[03:12.17] Voor die sout, pyn en die sonsteek
[03:13.73] En die roes my laat verkwyn het
[03:15.32] Bly by my, net
[03:16.15] Tot die ligtoring in sig is
[03:17.24] Tot die skipbreuk aan ons rug is
[03:18.88] En jou life-jacket lig is
[03:20.16] Stay the course โ
[03:20.99] Laat die dors jou gedig is
[03:22.22] Tot die vuur in jou bors
[03:23.38] Daardie source in jou terug is
[03:26.74] Saam geanker in 'n droom
[03:28.09] Sal jy my kry daar by die duine
[03:29.46] Ons kan wag vir die gety
[03:30.73] Om terug te spoel tot by die Tuine
[03:33.38]
[00:18.64] As die water oral is?
[00:24.26] As ons na die see toe stroom?
[00:30.07] Ek sal ons toekomsdrome in 'n houtkis bring
[00:35.89] Ek kan niks belowe weer nie
[00:40.48] Maar ek kan sing
[00:53.62] Het jy baie verloor?
[00:57.82] Het jy baie van my donker goed gehoor?
[01:19.99] Sal jy van jou hou?
[01:25.79] As ons lewens skemer word
[01:31.60] As ons bo die water is
[01:37.21] Ek sal al die liggies op die kus vir jou ontblou
[01:43.07] Ek kan niks belowe weer nie
[01:49.44] Maar ek kan sing
[02:02.77] Het jy baie verloor?
[02:07.22] Het jy baie van my donker goed gehoor?
[03:03.66] Saam geanker in die stroom
[03:04.75] Is ek jou boei of is jy myne
[03:06.38] Deur die branderwasmasjien
[03:07.68] Sien ek my hoop dob op die deinings
[03:09.06] Maar die strand lyk al hoe kleiner
[03:10.67] As die kuslyn ook verdwyn het
[03:12.17] Voor die sout, pyn en die sonsteek
[03:13.73] En die roes my laat verkwyn het
[03:15.32] Bly by my, net
[03:16.15] Tot die ligtoring in sig is
[03:17.24] Tot die skipbreuk aan ons rug is
[03:18.88] En jou life-jacket lig is
[03:20.16] Stay the course โ
[03:20.99] Laat die dors jou gedig is
[03:22.22] Tot die vuur in jou bors
[03:23.38] Daardie source in jou terug is
[03:26.74] Saam geanker in 'n droom
[03:28.09] Sal jy my kry daar by die duine
[03:29.46] Ons kan wag vir die gety
[03:30.73] Om terug te spoel tot by die Tuine
[03:33.38]