Swipe Regs
🎵 2150 characters
⏱️ 3:40 duration
🆔 ID: 12267832
📜 Lyrics
Rooi Billabong bikini aan
Sy's mooier as die nooi aan die regter kant
Maar die foto pixelate ek wonder is sy fake?
Flip bra ek moet mooi besluit
Een en twintig en sy het ‘n pug of twee
Maar ek sal vir haar ‘n cocker spaniel gee
Sy lyk of sy kan dans soen sy in Afrikaans
My vingers, my vingers begin te sweet
Soos my duim, duim, duim oor die skerm fee
Ek weet jy wonder, jy wonder wat ek kan gee?
So kom dat ek jou iets van my leer
Swipe links vir ‘n mansion en ‘n blink BMW
En die leë beloftes wat hy gaan gee
Swipe regs vir die dood gewone Polo ou
Ek's by die Beach Bum Bar babe kom gou, gou, gou
Swipe links vir die ballie wat jou try verlei
Wat ‘n jong trophy wife wil kry
Soek jy iemand wat jou kan verlei?
Swipe regs vir ‘n see sand somer vry
Volgende in lyn kom van Bloemfontein
Sy't ‘n bakkie dra geen hakkies sy’s die girl vir my
Biltong is haar ding sy’s altyd in die gym
Flip bra, sjoe bra
Dis ‘n match sy's ‘n catch ek like daai ting geluid
My lyn in die water sy’t die aas gebyt
Sy soen in Afrikaans daai lyfie sal kan dans
My vingers, my vingers begin te sweet
Soos haar ski ski pants oor die skerm beweeg

So kom laat ek jou iets van my leer

See sand somer, see sand somer saam my
Kaalvoet see sand somer
‘n See sand somer en vry
Oe swipe regs vir my

Ek weet jy wonder, jy wonder wat kan gebeur?

⏱️ Synced Lyrics
[00:07.71] Rooi Billabong bikini aan
[00:10.44] Sy's mooier as die nooi aan die regter kant
[00:14.23] Maar die foto pixelate ek wonder is sy fake?
[00:17.93] Flip bra ek moet mooi besluit
[00:21.25] Een en twintig en sy het ‘n pug of twee
[00:24.49] Maar ek sal vir haar ‘n cocker spaniel gee
[00:28.10] Sy lyk of sy kan dans soen sy in Afrikaans
[00:31.78] My vingers, my vingers begin te sweet
[00:34.85] Soos my duim, duim, duim oor die skerm fee
[00:38.32] Ek weet jy wonder, jy wonder wat ek kan gee?
[00:41.69] So kom dat ek jou iets van my leer
[00:44.93] Swipe links vir ‘n mansion en ‘n blink BMW
[00:48.71] En die leë beloftes wat hy gaan gee
[00:52.24] Swipe regs vir die dood gewone Polo ou
[00:55.62] Ek's by die Beach Bum Bar babe kom gou, gou, gou
[00:59.07] Swipe links vir die ballie wat jou try verlei
[01:02.91] Wat ‘n jong trophy wife wil kry
[01:05.91] Soek jy iemand wat jou kan verlei?
[01:13.03] Swipe regs vir ‘n see sand somer vry
[01:20.38] Volgende in lyn kom van Bloemfontein
[01:23.52] Sy't ‘n bakkie dra geen hakkies sy’s die girl vir my
[01:27.31] Biltong is haar ding sy’s altyd in die gym
[01:30.94] Flip bra, sjoe bra
[01:33.92] Dis ‘n match sy's ‘n catch ek like daai ting geluid
[01:37.25] My lyn in die water sy’t die aas gebyt
[01:40.86] Sy soen in Afrikaans daai lyfie sal kan dans
[01:44.85] My vingers, my vingers begin te sweet
[01:47.94] Soos haar ski ski pants oor die skerm beweeg
[01:51.33] Ek weet jy wonder, jy wonder wat ek kan gee?
[01:54.76] So kom laat ek jou iets van my leer
[01:58.09] Swipe links vir ‘n mansion en ‘n blink BMW
[02:01.72] En die leë beloftes wat hy gaan gee
[02:05.13] Swipe regs vir die dood gewone Polo ou
[02:08.43] Ek's by die Beach Bum Bar babe kom gou, gou, gou
[02:12.09] Swipe links vir die ballie wat jou try verlei
[02:15.96] Wat ‘n jong trophy wife wil kry
[02:19.15] Soek jy iemand wat jou kan verlei?
[02:26.15] Swipe regs vir ‘n see sand somer vry
[02:31.80] See sand somer, see sand somer saam my
[02:37.60] Kaalvoet see sand somer
[02:42.16] ‘n See sand somer en vry
[02:45.77] Oe swipe regs vir my
[02:50.76] My vingers, my vingers begin te sweet
[02:53.80] Soos my duim, duim, duim oor die skerm fee
[02:57.40] Ek weet jy wonder, jy wonder wat kan gebeur?
[03:00.47] So kom laat ek jou iets van my leer
[03:03.85] Swipe links vir ‘n mansion en ‘n blink BMW
[03:07.50] En die leë beloftes wat hy gaan gee
[03:10.71] Swipe regs vir die dood gewone Polo ou
[03:14.26] Ek's by die Beach Bum Bar babe kom gou, gou, gou
[03:17.68] Swipe links vir die ballie wat jou try verlei
[03:21.71] Wat ‘n jong trophy wife wil kry
[03:24.86] Soek jy iemand wat jou kan verlei?
[03:31.83] Swipe regs vir ‘n see sand somer vry