Brand Suid-Afrika
๐ต 1176 characters
โฑ๏ธ 3:20 duration
๐ ID: 12359161
๐ Lyrics
Vir jou is daar nog messe wat wag
In die bosse buite jou huis in die nag
Ons sal mos veilig wees
Ons sal mos veilig wees
Ons hou ons gewetens skoon
Ons sluit toe die deur
Ons het petrol gevat
En ons het al ons brรปe afgebrand
Voordat ons aan die anderkant was
En ek besef nou
En ek besef nou eers
Bloed en yster, bloed en grond
Bloed en olie, bloed en grond
Bang en lui en desperaat
Daars niks nuuts onder die son nie
En in die skaduwee brand Suid-Afrika
Wat weet ek van eerlik wees?
My gewete syfer deur my wakker lewe
Is hierdie ou man se geheue
En ek besef nou
En ek besef nou eers
Bloed en yster, bloed en grond
Bloed en olie, bloed en grond
Bang en lui en desperaat
Daars niks nuuts onder die son nie
En in die skaduwee brand Suid-Afrika
En ek besef nou
En ek besef nou eers
Die ossewabrandwag
Het gisteraand
Die munisipaliteit
Opgeblaas
Bloed en yster, bloed en grond
Bloed en olie, bloed en grond
Bang en lui en desperaat
Daars niks nuuts onder die son nie
En in die skaduwee brand Suid-Afrika
En ons vir jou
En ons vir jou
Landmyne van skuldgevoelens
In 'n eenman-konsentrasiekamp
Jy kla oor die toestand van ons land
Wel fokken doen iets daaromtrent
Brand Suid-Afrika
In die bosse buite jou huis in die nag
Ons sal mos veilig wees
Ons sal mos veilig wees
Ons hou ons gewetens skoon
Ons sluit toe die deur
Ons het petrol gevat
En ons het al ons brรปe afgebrand
Voordat ons aan die anderkant was
En ek besef nou
En ek besef nou eers
Bloed en yster, bloed en grond
Bloed en olie, bloed en grond
Bang en lui en desperaat
Daars niks nuuts onder die son nie
En in die skaduwee brand Suid-Afrika
Wat weet ek van eerlik wees?
My gewete syfer deur my wakker lewe
Is hierdie ou man se geheue
En ek besef nou
En ek besef nou eers
Bloed en yster, bloed en grond
Bloed en olie, bloed en grond
Bang en lui en desperaat
Daars niks nuuts onder die son nie
En in die skaduwee brand Suid-Afrika
En ek besef nou
En ek besef nou eers
Die ossewabrandwag
Het gisteraand
Die munisipaliteit
Opgeblaas
Bloed en yster, bloed en grond
Bloed en olie, bloed en grond
Bang en lui en desperaat
Daars niks nuuts onder die son nie
En in die skaduwee brand Suid-Afrika
En ons vir jou
En ons vir jou
Landmyne van skuldgevoelens
In 'n eenman-konsentrasiekamp
Jy kla oor die toestand van ons land
Wel fokken doen iets daaromtrent
Brand Suid-Afrika
โฑ๏ธ Synced Lyrics
[00:12.92] Vir jou is daar nog messe wat wag
[00:18.05] In die bosse buite jou huis in die nag
[00:21.41] Ons sal mos veilig wees
[00:23.45] Ons sal mos veilig wees
[00:24.84] Ons hou ons gewetens skoon
[00:26.32] Ons sluit toe die deur
[00:31.77] Ons het petrol gevat
[00:35.45] En ons het al ons brรปe afgebrand
[00:38.40] Voordat ons aan die anderkant was
[00:45.43] En ek besef nou
[00:48.82] En ek besef nou eers
[00:51.61] Bloed en yster, bloed en grond
[00:54.42] Bloed en olie, bloed en grond
[00:56.19] Bang en lui en desperaat
[00:59.08] Daars niks nuuts onder die son nie
[01:02.54] En in die skaduwee brand Suid-Afrika
[01:12.92] Wat weet ek van eerlik wees?
[01:16.69] My gewete syfer deur my wakker lewe
[01:21.99] Is hierdie ou man se geheue
[01:25.98] En ek besef nou
[01:30.16] En ek besef nou eers
[01:32.91] Bloed en yster, bloed en grond
[01:35.56] Bloed en olie, bloed en grond
[01:37.50] Bang en lui en desperaat
[01:40.52] Daars niks nuuts onder die son nie
[01:43.82] En in die skaduwee brand Suid-Afrika
[01:59.42] En ek besef nou
[02:02.49] En ek besef nou eers
[02:05.49] Die ossewabrandwag
[02:09.74] Het gisteraand
[02:13.02] Die munisipaliteit
[02:17.04] Opgeblaas
[02:19.19] Bloed en yster, bloed en grond
[02:21.99] Bloed en olie, bloed en grond
[02:23.87] Bang en lui en desperaat
[02:26.71] Daars niks nuuts onder die son nie
[02:29.84] En in die skaduwee brand Suid-Afrika
[02:38.25] En ons vir jou
[02:42.46] En ons vir jou
[02:43.80] Landmyne van skuldgevoelens
[02:47.32] In 'n eenman-konsentrasiekamp
[02:50.11] Jy kla oor die toestand van ons land
[02:54.20] Wel fokken doen iets daaromtrent
[02:55.92] Brand Suid-Afrika
[00:18.05] In die bosse buite jou huis in die nag
[00:21.41] Ons sal mos veilig wees
[00:23.45] Ons sal mos veilig wees
[00:24.84] Ons hou ons gewetens skoon
[00:26.32] Ons sluit toe die deur
[00:31.77] Ons het petrol gevat
[00:35.45] En ons het al ons brรปe afgebrand
[00:38.40] Voordat ons aan die anderkant was
[00:45.43] En ek besef nou
[00:48.82] En ek besef nou eers
[00:51.61] Bloed en yster, bloed en grond
[00:54.42] Bloed en olie, bloed en grond
[00:56.19] Bang en lui en desperaat
[00:59.08] Daars niks nuuts onder die son nie
[01:02.54] En in die skaduwee brand Suid-Afrika
[01:12.92] Wat weet ek van eerlik wees?
[01:16.69] My gewete syfer deur my wakker lewe
[01:21.99] Is hierdie ou man se geheue
[01:25.98] En ek besef nou
[01:30.16] En ek besef nou eers
[01:32.91] Bloed en yster, bloed en grond
[01:35.56] Bloed en olie, bloed en grond
[01:37.50] Bang en lui en desperaat
[01:40.52] Daars niks nuuts onder die son nie
[01:43.82] En in die skaduwee brand Suid-Afrika
[01:59.42] En ek besef nou
[02:02.49] En ek besef nou eers
[02:05.49] Die ossewabrandwag
[02:09.74] Het gisteraand
[02:13.02] Die munisipaliteit
[02:17.04] Opgeblaas
[02:19.19] Bloed en yster, bloed en grond
[02:21.99] Bloed en olie, bloed en grond
[02:23.87] Bang en lui en desperaat
[02:26.71] Daars niks nuuts onder die son nie
[02:29.84] En in die skaduwee brand Suid-Afrika
[02:38.25] En ons vir jou
[02:42.46] En ons vir jou
[02:43.80] Landmyne van skuldgevoelens
[02:47.32] In 'n eenman-konsentrasiekamp
[02:50.11] Jy kla oor die toestand van ons land
[02:54.20] Wel fokken doen iets daaromtrent
[02:55.92] Brand Suid-Afrika