Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Dit Raak Beter (As Jy Ouer Raak)

๐Ÿ‘ค Francois Van Coke โ€ข ๐ŸŽผ Hierdie Is Die Lewe โ€ข โฑ๏ธ 2:54
๐ŸŽต 1127 characters
โฑ๏ธ 2:54 duration
๐Ÿ†” ID: 12367091

๐Ÿ“œ Lyrics

Dit raak beter as jy ouer raak
En my kop voel minder deurmekaar
Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld, dit raak beter as jy ouer raak
Toe ek 'n tiener was
En raad skaars was
Hartgebroke seun
Hartseer en alleen, die somer was lank
In die buitekamer van die pastorie, los sigaret, rook in die bed
Dit raak beter as jy ouer raak
En my kop voel minder deurmekaar
Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld, dit raak beter as jy ouer raak
Deur die jare
Stoei deur die skare
Mense wat skree
Ek wat vergeet, herinner my weer
Van die konstante oor en oor
Ander dorp, selle stront
Dit raak beter as jy ouer raak
En my kop voel minder deurmekaar
Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld, dit raak beter as jy ouer raak
Ek het niks meer nodig nie, miskien weet ek eintlik nie
Miskien praat ek net te veel
Moenie my vertrou nie, kan nie als onthou nie
Was meeste van die tyd verveeld
Dit raak beter as jy ouer raak
En my kop voel minder deurmekaar
Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld, dit raak beter as jy ouer raak (Beter as jy ouer raak)
Dit raak beter as jy ouer raak (Beter as jy ouer raak)
Dit raak beter as jy ouer raak

โฑ๏ธ Synced Lyrics

[00:00.01] Dit raak beter as jy ouer raak
[00:05.01] En my kop voel minder deurmekaar
[00:10.63] Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld, dit raak beter as jy ouer raak
[00:21.49] Toe ek 'n tiener was
[00:24.34] En raad skaars was
[00:27.84] Hartgebroke seun
[00:30.78] Hartseer en alleen, die somer was lank
[00:35.81] In die buitekamer van die pastorie, los sigaret, rook in die bed
[00:44.29] Dit raak beter as jy ouer raak
[00:49.90] En my kop voel minder deurmekaar
[00:55.41] Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld, dit raak beter as jy ouer raak
[01:06.50] Deur die jare
[01:09.20] Stoei deur die skare
[01:12.31] Mense wat skree
[01:15.53] Ek wat vergeet, herinner my weer
[01:20.29] Van die konstante oor en oor
[01:24.16] Ander dorp, selle stront
[01:29.19] Dit raak beter as jy ouer raak
[01:34.71] En my kop voel minder deurmekaar
[01:40.29] Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld, dit raak beter as jy ouer raak
[01:51.45] Ek het niks meer nodig nie, miskien weet ek eintlik nie
[01:57.30] Miskien praat ek net te veel
[02:02.70] Moenie my vertrou nie, kan nie als onthou nie
[02:08.46] Was meeste van die tyd verveeld
[02:14.28] Dit raak beter as jy ouer raak
[02:19.69] En my kop voel minder deurmekaar
[02:25.11] Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld, dit raak beter as jy ouer raak (Beter as jy ouer raak)
[02:36.54] Dit raak beter as jy ouer raak (Beter as jy ouer raak)
[02:42.12] Dit raak beter as jy ouer raak

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings