Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Blaas Jou Vuvuzela

๐Ÿ‘ค Die Radio Kalahari Orkes โ€ข ๐ŸŽผ Die Radio Kalahari Orkes - Grootste Treffers โ€ข โฑ๏ธ 3:21
๐ŸŽต 1705 characters
โฑ๏ธ 3:21 duration
๐Ÿ†” ID: 12391845

๐Ÿ“œ Lyrics

Hello baby, voor ek jou oopmond soen,
se vir my, kan jy braai broodjies maak? Uh!

Baby ek will braai vanaand
Baby jy maak slaai vanaand
Kom ons maak lawaai vanaand
Baby el will braaaaai

Daar's 'n volmaan oor die berge
die paap is nou-nou gaar
ky hoe wip my rokkie
die bokkie soek gevaar

Oooo, blaas my vuvuzuela
doen dit vir Mandela
Druk my grinnedela
gee my daai tsukela

Die vyand is verower
die telling's op die bord
waai jou boude bokkies
ons dans a sokkie jol

Baby waai jou boud' vanaand,
baby ek voel stou' vanaand
ek bring 'n harde hout vanaand
baby ek wil... braai

Dis die vis en die chips,
bring the hout en die blitz,
so next level, terwyl ek braai doen ek splits,
tssssssssspssssssss
ek laat die steak lekker sizzle
Baby skin vir pappa nog 'n dubbel
my hanne is so in gebraai, en taai
dat ek die wors met my vingers omdraai
so kom aan ons steek die...
vuur aan die brand,
ek soek 'n chop op die kole en 'n dop in my hand,
as ek agter die braai is, you can't go wrong
Jack Parow roll met gold-plated tongs,
Almal gryp 'n... bord en 'n mes
dis Jack Parow en die Kalahari Orkes

Blaas my Vuvuzela
โ€“ bring die hout en die blitz โ€“
Blaas my Vuvuzela
โ€“ terwyl ek braai doen ek splits โ€“
Blaas my Vuvuzela
โ€“ ek laat die steak lekker sizzle โ€“
Uh
โ€“ skink vir pappa nog 'n dubbel โ€“

Ooo, die lekker sokkie, die Joburg sokkie jol,
Swaai my duskant bokkie, hou vas my skattebol
Kyk hoe stuig die vlamme, hoe warm brand die vuur,
my hart klop stukkend bokkie,
hoeveel moet 'n man verduur!?

blaas my vuvuzuela
doen dit vir Mandela
Druk my grinnedela
gee my daai tsukela

blaas my vuvuzuela
doen dit vir Mandela
Druk my grinnedela
gee my daai tsukela

dis Jack Parow en die Kalahari Orkes.

โฑ๏ธ Synced Lyrics

[00:00.04] Hello baby, voor ek jou oopmond soen,
[00:01.82] se vir my, kan jy braai broodjies maak? Uh!
[00:14.67] Baby ek will braai vanaand
[00:17.32] Baby jy maak slaai vanaand
[00:19.13] Kom ons maak lawaai vanaand
[00:20.92] Baby el will braaaaai
[00:23.63] Daar's 'n volmaan oor die berge
[00:26.31] die paap is nou-nou gaar
[00:29.04] ky hoe wip my rokkie
[00:30.88] die bokkie soek gevaar
[00:32.70] Oooo, blaas my vuvuzuela
[00:35.49] doen dit vir Mandela
[00:38.19] Druk my grinnedela
[00:40.85] gee my daai tsukela
[00:51.74] Die vyand is verower
[00:54.49] die telling's op die bord
[00:56.34] waai jou boude bokkies
[00:58.11] ons dans a sokkie jol
[01:00.89] Baby waai jou boud' vanaand,
[01:03.55] baby ek voel stou' vanaand
[01:05.32] ek bring 'n harde hout vanaand
[01:08.02] baby ek wil... braai
[01:20.44] Dis die vis en die chips,
[01:21.38] bring the hout en die blitz,
[01:23.14] so next level, terwyl ek braai doen ek splits,
[01:24.98] tssssssssspssssssss
[01:25.84] ek laat die steak lekker sizzle
[01:27.64] Baby skin vir pappa nog 'n dubbel
[01:29.49] my hanne is so in gebraai, en taai
[01:32.19] dat ek die wors met my vingers omdraai
[01:33.95] so kom aan ons steek die...
[01:35.74] vuur aan die brand,
[01:36.61] ek soek 'n chop op die kole en 'n dop in my hand,
[01:38.43] as ek agter die braai is, you can't go wrong
[01:41.26] Jack Parow roll met gold-plated tongs,
[01:43.05] Almal gryp 'n... bord en 'n mes
[01:45.75] dis Jack Parow en die Kalahari Orkes
[01:48.40] Blaas my Vuvuzela
[01:51.16] โ€“ bring die hout en die blitz โ€“
[01:52.00] Blaas my Vuvuzela
[01:55.69] โ€“ terwyl ek braai doen ek splits โ€“
[01:57.46] Blaas my Vuvuzela
[02:00.18] โ€“ ek laat die steak lekker sizzle โ€“
[02:02.97] Uh
[02:04.72] โ€“ skink vir pappa nog 'n dubbel โ€“
[02:16.32] Ooo, die lekker sokkie, die Joburg sokkie jol,
[02:19.97] Swaai my duskant bokkie, hou vas my skattebol
[02:24.46] Kyk hoe stuig die vlamme, hoe warm brand die vuur,
[02:28.95] my hart klop stukkend bokkie,
[02:30.76] hoeveel moet 'n man verduur!?
[02:37.01] blaas my vuvuzuela
[02:59.26] doen dit vir Mandela
[03:00.18] Druk my grinnedela
[03:01.96] gee my daai tsukela
[03:04.65] blaas my vuvuzuela
[03:07.33] doen dit vir Mandela
[03:09.14] Druk my grinnedela
[03:10.90] gee my daai tsukela
[03:13.68] dis Jack Parow en die Kalahari Orkes.
[03:17.24]

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings