Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Lenie Blou III

👤 Spoegwolf 🎼 Koma ⏱️ 3:13
🎵 1067 characters
⏱️ 3:13 duration
🆔 ID: 12399172

📜 Lyrics

Jy was net
Neëntien jaar oud
Heilige wyn
Fok jy was rein
Ek trap oor die lyn
Ek is jammer, my ding
Die kamer is vol
Monsters en rook
Ons was gemaak
En toe die wêreld ook
Ek sal jou volg
Selfs as ons spook
In stede van dood
Onthou jy die reën?
Ek sien jou met my kinders
Daai dinge maak nie minder seer nie
Dis seker beter so
Dis goed om dit te glo
En eindig ek nou
Los ek die vir jou
Lenie Blou
Al was dit dan verniet
Was dit als vir jou
Jy was net
Neëntien jaar oud
Ek het opgefok
Ek weet jy’t my vertrou
Reën dit binne jou?
Ook in silwer, my ding?
Die kamer is vol
Monsters en seer
Ek is deur die hel
Vir ons gaan ek weer
Met jou op my rug
Sal die duiwel my sien
En dit groen om ons huil
Onthou jy die reën?
Ek sien jou met my baadjie
Ek sou jou nooit raak kon raai nie
Dis seker beter so
Dis goed om dit te glo
En eindig ek nou
Los ek die vir jou
Dis seker beter so
Dis goed om dit te glo
En eindig ek nou
Los ek die vir jou
Lenie Blou
Al was dit dan verniet
Was dit als vir jou
Dis seker beter so
Dis goed om dit te glo
En eindig ek nou
Los ek die vir jou

⏱️ Synced Lyrics

[00:08.68] Jy was net
[00:11.00] Neëntien jaar oud
[00:13.06] Heilige wyn
[00:14.96] Fok jy was rein
[00:16.92] Ek trap oor die lyn
[00:19.03] Ek is jammer, my ding
[00:25.15] Die kamer is vol
[00:27.72] Monsters en rook
[00:29.60] Ons was gemaak
[00:31.40] En toe die wêreld ook
[00:33.63] Ek sal jou volg
[00:35.79] Selfs as ons spook
[00:38.02] In stede van dood
[00:41.83] Onthou jy die reën?
[00:44.23] Ek sien jou met my kinders
[00:46.16] Daai dinge maak nie minder seer nie
[00:58.33] Dis seker beter so
[01:00.44] Dis goed om dit te glo
[01:02.49] En eindig ek nou
[01:04.16] Los ek die vir jou
[01:07.16] Lenie Blou
[01:08.65] Al was dit dan verniet
[01:10.63] Was dit als vir jou
[01:14.70] Jy was net
[01:17.01] Neëntien jaar oud
[01:19.16] Ek het opgefok
[01:21.07] Ek weet jy’t my vertrou
[01:23.27] Reën dit binne jou?
[01:25.06] Ook in silwer, my ding?
[01:31.08] Die kamer is vol
[01:33.99] Monsters en seer
[01:35.80] Ek is deur die hel
[01:37.61] Vir ons gaan ek weer
[01:40.05] Met jou op my rug
[01:41.60] Sal die duiwel my sien
[01:44.61] En dit groen om ons huil
[01:47.81] Onthou jy die reën?
[01:50.12] Ek sien jou met my baadjie
[01:52.58] Ek sou jou nooit raak kon raai nie
[02:04.46] Dis seker beter so
[02:06.93] Dis goed om dit te glo
[02:08.95] En eindig ek nou
[02:10.70] Los ek die vir jou
[02:20.88] Dis seker beter so
[02:23.25] Dis goed om dit te glo
[02:25.26] En eindig ek nou
[02:26.83] Los ek die vir jou
[02:29.98] Lenie Blou
[02:31.58] Al was dit dan verniet
[02:33.46] Was dit als vir jou
[02:37.80] Dis seker beter so
[02:39.68] Dis goed om dit te glo
[02:41.80] En eindig ek nou
[02:43.64] Los ek die vir jou

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings