Snoekie
π΅ 1076 characters
β±οΈ 3:20 duration
π ID: 12406822
π Lyrics
Daar's 'n special op Whiskey by Teasers van half agt tot tien
En ons almal is daar om ons groot vriend se meisie te sien
Sy maak haar debut op die dansvloer na jare se wag
En Hendrik haar boyfriend staan reg om te kyk wie lag
En ons drink Whiskey, hier by Teasers
En Snoekie dans so mooi
En ons almal se speedometers, is al in die rooi
Want jy's pragtig, Snoekie, al is jou broek nie aan
En net daar besef ons, Snoekie is 'n man
Nou vir Hendrik was daai aand 'n bittere pil om te sluk
Want vir maande het hy elke naweek vir ha' vasgedruk
Vir maande was Hendrik ons groot vriend se hart baie seer
Want sy't altyd gesΓͺ dis ha' sleutels of ha' geweer
En ons drink Whiskey, hier by Teasers
En Snoekie dans weer mooi
En ons almal se speedometers, is nie meer in die rooi
Want jy's pragtig, Snoekie, ma' hou net aan jou broek
Want Hendrik het al kla' te veel gevloek
Nou drink ons brandy, hier by Presley's
Want Hendrik het gevra
Dat ons asseblief moet padgee, want ons kan ons nie gedra
Brandy en cola, ons kyk vir Lola
En sy dans net so rof
Maar Hendrik sΓͺ sy's donners onbeskof

β±οΈ Synced Lyrics
[00:00.46] Daar's 'n special op Whiskey by Teasers van half agt tot tien
[00:08.52] En ons almal is daar om ons groot vriend se meisie te sien
[00:17.32] Sy maak haar debut op die dansvloer na jare se wag
[00:24.53] En Hendrik haar boyfriend staan reg om te kyk wie lag
[00:32.62] En ons drink Whiskey, hier by Teasers
[00:37.77] En Snoekie dans so mooi
[00:41.32] En ons almal se speedometers, is al in die rooi
[00:49.33] Want jy's pragtig, Snoekie, al is jou broek nie aan
[00:58.13] En net daar besef ons, Snoekie is 'n man
[01:06.38] Nou vir Hendrik was daai aand 'n bittere pil om te sluk
[01:14.96] Want vir maande het hy elke naweek vir ha' vasgedruk
[01:23.49] Vir maande was Hendrik ons groot vriend se hart baie seer
[01:31.24] Want sy't altyd gesΓͺ dis ha' sleutels of ha' geweer
[01:38.89] En ons drink Whiskey, hier by Teasers
[01:44.07] En Snoekie dans weer mooi
[01:47.08] En ons almal se speedometers, is nie meer in die rooi
[01:55.48] Want jy's pragtig, Snoekie, ma' hou net aan jou broek
[02:04.20] Want Hendrik het al kla' te veel gevloek
[02:11.58]
[02:45.33] Nou drink ons brandy, hier by Presley's
[02:50.07] Want Hendrik het gevra
[02:53.76] Dat ons asseblief moet padgee, want ons kan ons nie gedra
[03:01.86] Brandy en cola, ons kyk vir Lola
[03:06.71] En sy dans net so rof
[03:10.54] Maar Hendrik sΓͺ sy's donners onbeskof
[03:15.42]