Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Die Rivier

๐Ÿ‘ค Spoegwolf โ€ข ๐ŸŽผ Koma โ€ข โฑ๏ธ 4:32
๐ŸŽต 1067 characters
โฑ๏ธ 4:32 duration
๐Ÿ†” ID: 12407338

๐Ÿ“œ Lyrics

Ek wou jou voel vanaand
Ek het kerk toe gegaan
En agter my gebed gesit
Onthou jy ons laaste aand?
Ek het jou styf vasgehou
As ek nou daaraan dink
Was daar iets ver in jou

Ek weet jy wag vir die Here
Maar hy kruip in jou rigting weg
Ek het sy reuk vergeet
Ek kan hom proe in jou

Ek is nie bang vir hierdie mense nie
Ek is hier vir jou
Ek is nie bang vir hierdie mense nie
Ek is hier vir jou

Kry my weer by die rivier
Ek het als gaan soek
Ek het al jou jong dae hier
Tussen die kleur, ek hou die handdoek op
Dat jou huil met die lig weg spoel

Dis net bloed my lam
Ek le opgedam in al hierdie
Eendag vir jou
Onthou jy ons eerste aand?

Jy het my wakker gehou
Met al jou toekoms droom
Ja die man van jou

Ek weet jy wag vir jou kans
Maar dit kruip in jou ritmes weg
Ek het koers verloor
Ek begin van voor

Ek is nie bang vir hierdie mense nie
Ek is hier vir jou
Ek is nie bang vir hierdie mense nie
Ek is hier vir jou

Kry my weer by die rivier
Ek het als gaan soek, ek her jou jong dae hier
Tussen die kleur, hou ek die handdoek op
Dat jou huil met die lig weg spoel

โฑ๏ธ Synced Lyrics

[00:12.25] Ek wou jou voel vanaand
[00:17.55] Ek het kerk toe gegaan
[00:21.77] En agter my gebed gesit
[00:28.02] Onthou jy ons laaste aand?
[00:31.31] Ek het jou styf vasgehou
[00:34.71] As ek nou daaraan dink
[00:38.04] Was daar iets ver in jou
[00:43.26] Ek weet jy wag vir die Here
[00:44.92] Maar hy kruip in jou rigting weg
[00:49.32] Ek het sy reuk vergeet
[00:52.63] Ek kan hom proe in jou
[00:56.61] Ek is nie bang vir hierdie mense nie
[01:05.37] Ek is hier vir jou
[01:11.02] Ek is nie bang vir hierdie mense nie
[01:19.03] Ek is hier vir jou
[01:24.43] Kry my weer by die rivier
[01:31.48] Ek het als gaan soek
[01:34.95] Ek het al jou jong dae hier
[01:41.69] Tussen die kleur, ek hou die handdoek op
[01:49.34] Dat jou huil met die lig weg spoel
[01:53.89]
[02:07.59] Dis net bloed my lam
[02:10.97] Ek le opgedam in al hierdie
[02:17.78] Eendag vir jou
[02:22.58] Onthou jy ons eerste aand?
[02:25.40] Jy het my wakker gehou
[02:28.93] Met al jou toekoms droom
[02:32.87] Ja die man van jou
[02:36.26] Ek weet jy wag vir jou kans
[02:38.77] Maar dit kruip in jou ritmes weg
[02:43.51] Ek het koers verloor
[02:46.74] Ek begin van voor
[02:50.32] Ek is nie bang vir hierdie mense nie
[02:58.17] Ek is hier vir jou
[03:04.21] Ek is nie bang vir hierdie mense nie
[03:12.25] Ek is hier vir jou
[03:17.78] Kry my weer by die rivier
[03:25.13] Ek het als gaan soek, ek her jou jong dae hier
[03:36.59] Tussen die kleur, hou ek die handdoek op
[03:43.45] Dat jou huil met die lig weg spoel
[04:27.07]

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings