Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Syn

👤 Spoegwolf 🎼 Swaartekrag ⏱️ 2:19
🎵 998 characters
⏱️ 2:19 duration
🆔 ID: 12408133

📜 Lyrics

Dan woon ons in 'n boomhuis, alleen
En as dit reën sal ek op die dak gaan staan
En elke druppel vang vir jou in 'n blou keteltjie vrou
Weet jy nie?
Ons moet deur hierdie kom
Selfs met 'n hartseer glimlag
Dan nooi ons al ons vriende om te trou
Ek dink ek het een of twee
Maar die vloer is lendelam
En hierdie mense maak my eintlik net bang
Hey, staan stil vir een sekonde
Mamma kyk na my wonde
Dis nie wonde nie my kind
Jy mag al net so dink maar
Baie meer het al baie meer verloor
As ek haar meer kon mis
Het ek gedisintegreer
Jy weet ek kan dalk arm bly
Ek sit vas in verlede tyd
Maar jy bly my by
Jy sleep my langsaan tot jou slaap
Met my hart tot op jou oor
Ek weet hy's dood maar hy praat met my
En as krake op die vensters van my oë
Wat de fok
Is dit jy wat daar skuil?
In die koelte van my
Syn
Hey, staan stil vir een sekonde
Mamma kyk na my wonde
Dis nie wonde nie my kind
Jy mag ook net so dink maar
Baie meer het al baie meer verloor
As ek haar meer kon mis
Het ek gedisintegreer

⏱️ Synced Lyrics

[00:00.01] Dan woon ons in 'n boomhuis, alleen
[00:03.81] En as dit reën sal ek op die dak gaan staan
[00:07.16] En elke druppel vang vir jou in 'n blou keteltjie vrou
[00:11.92] Weet jy nie?
[00:13.07] Ons moet deur hierdie kom
[00:14.78] Selfs met 'n hartseer glimlag
[00:19.90] Dan nooi ons al ons vriende om te trou
[00:23.00] Ek dink ek het een of twee
[00:25.33] Maar die vloer is lendelam
[00:28.10] En hierdie mense maak my eintlik net bang
[00:35.36] Hey, staan stil vir een sekonde
[00:40.11] Mamma kyk na my wonde
[00:42.79] Dis nie wonde nie my kind
[00:47.15] Jy mag al net so dink maar
[00:49.17] Baie meer het al baie meer verloor
[00:54.02] As ek haar meer kon mis
[00:56.97] Het ek gedisintegreer
[01:03.32] Jy weet ek kan dalk arm bly
[01:08.66] Ek sit vas in verlede tyd
[01:13.40] Maar jy bly my by
[01:14.75] Jy sleep my langsaan tot jou slaap
[01:18.19] Met my hart tot op jou oor
[01:24.42] Ek weet hy's dood maar hy praat met my
[01:29.56] En as krake op die vensters van my oë
[01:34.87] Wat de fok
[01:36.31] Is dit jy wat daar skuil?
[01:39.39] In die koelte van my
[01:45.30] Syn
[01:48.33] Hey, staan stil vir een sekonde
[01:53.02] Mamma kyk na my wonde
[01:55.80] Dis nie wonde nie my kind
[01:59.75] Jy mag ook net so dink maar
[02:02.36] Baie meer het al baie meer verloor
[02:07.30] As ek haar meer kon mis
[02:10.42] Het ek gedisintegreer

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings